Keenan Clark en Tasha Jacobs, albei hoofseun en -meisie van hul onderskeie skole, wil boonop al twee hierdie jaar medies gaan studeer.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
‘Ek is bly ek het terugbaklei’
Elana Barkhuizen wou aanvanklik sommer emigreer en sy en haar gesin is deur diep waters ná die gebeure by Laerskool Schweizer-Reneke vier jaar gelede.
Ramaphosa hoor later oor vervolging
Zuma se regspan het aangevoer die nolle prosequi-sertifikaat is van toepassing op “enigiemand wat in die dossier genoem word” en dat die president se naam wel verskeie kere daarin verskyn.
Volbank regters sal Ramaphosa-aansoek aanhoor
Die Jacob Zuma-stigting het oudergewoonte ʼn eier hieroor gelê en op Twitter gesê geen partye het gevra vir ʼn volbank regters nie.
KZN-oorstromings ‘een van duurste rampe’ in 2022
ʼn Verslag lys die tien duurste natuurrampe wêreldwyd in 2022. Die oorstromings in KwaZulu-Natal is agtste op die lys.
EFF dreig skool oor plasings
“Hierdie probleem steek die afgelope vyf jaar jaarliks kop uit en ons as skool doen alles om soveel moontlik leerders in te neem.”
Getal maselsgevalle ‘styg daagliks’
Altesaam 318 gevalle is in die afgelope drie maande in al nege provinsies aangeteken, waarvan amper die helfte (149) net in Desember.
Rob van honde, toeriste gered
By DBV-lede se aankoms op die toneel kon hulle sien die rob is duidelik uitgeput, maar lede van die publiek was konstant besig om foto’s saam met die dier te neem.
Oorstromings in Pta keer motoriste vas
Verskeie voorvalle van oorstromings is aangemeld, waartydens motoriste deur vloedwater in hul motors vasgekeer is.
Talle verdrink byna sedert Sondag
Die Stad Kaapstad het wel nie ʼn enkele verdrinking op die openbare vakansiedae Kersfees en Nuwejaar aangemeld nie.
Mogoeng, Oppenheimer invloedrykste in Afrika
ʼn Peiling deur Reputation Poll International het ʼn reeks Suid-Afrikaners as van die invloedrykste in Afrika aangewys
Langnaweek sorg vir verskeie verdrinkings
Verskeie verdrinkings, verdwynings en amper verdrinkings is sedert Vrydag aan die kus aangemeld.
Beveilig só jou huis tydens die Kersvakansie
Volgens Virseker is dit ʼn tendens dat eise vir skade aan eiendom jaarliks, van Oktober tot Maart, tot sowat 197% van die res van die jaar se gemiddeld styg.
Weermag by Eskom, hoekom nou?
“Ons is nie bewus van enige bevestigde gevalle van sabotasie die afgelope week wat die weermag se ingryping vereis nie.”
Nóg Ramaphosa nóg Mkhize dalk president in 2024
Die ANC se steun onder kiesers is nou minder as wat dit in 2017 was, toe pres. Cyril Ramaphosa die leisels as leier van die ANC oorgeneem het.
Bekker byt vas in Mauritius
Suid-Afrika se Oliver Bekker blaas steeds in die voorloper, die Fransman Antoine Rozier, se nek ná die derde ronde van die Mauritius-Ope-gholftoernooi.
Nominasies vir topsewe bekend
Die party kan ook ‘n nuwe adjunk-president verwag, nadat David Mabuza ‘n nominasie van die vloer af van die hand gewys het.
Zuma se dagvaarding ongeldig – regspan
“Die manier waarop die dagvaarding uitgereik is, dui op ʼn alternatiewe motief as om bloot toe te sien dat reg en geregtigheid geskied.”
Dis ʼn besliste ‘nee’ vir Phala Phala-verslag
Ten spyte van enkele ja-stemmers binne die ANC-geledere, insluitend Nkosazana Dlamini-Zuma, was dit ʼn oorwegende “nee” om pres. Cyril Ramaphosa in ʼn staat van beskuldiging te plaas.
Duisende bestuursposte in skole gevries
Die departement van onderwys probeer geld spaar deur hierdie poste te vries, maar kenners waarsku dit sal skole duur te staan kom.