Wanneer dit tyd word om voor die boeke in te skuif, is daar altyd iets belangriker om te doen. Jou kamer is skielik sommer baie vuil en moet eers gou reggepak word, of jou kas kort ʼn vinnige regruk…
Alles deur die skrywer Elana Barker
‘Wees soos ʼn buffel. Laat sak jou kop en gáán!’
Taylor van Staden se lewe was ʼn gemors. Dit het só woes gegaan by die huis, dat sy in graad 10 van haar ouers weggeneem en na die Abraham Kriel-kinderhuis geneem is. Maar sy het haar nie laat onderkry nie. Hier is haar boodskap aan alle matrikulante.
’n Wonderlike opoffering
Wanneer ons na ander gelowe gaan kyk, sien ons dat die mensdom na God soek. Maar in Christenskap, sien ons dat God na ons soek.
Die Bybel wys dat ons sonde ’n skeiding gemaak het tussen ons en God wat nie gevul kan word deur goeie dade nie. Ek het God gereeld op daardie manier probeer vind. Ek het God se hart probeer wen deur myself te forseer om gereeld te bid en die Bybel te lees, kerk toe te gaan en goeie werke te doen.
Elma Postma aan matrieks: Die lewe is ‘n stel trappe
Die aktrise Elma Postma het goeie raad vir alle matrieks! Al maak jou lewe snaakse draaie en gaan dit nie altyd goed nie, is dit juis die tydperk waar jy groei en ‘n beter mens word.
Wees anders en leer!
Hou matriekvakansie ná die eksamen, sê Wynand en Lindie van die bekende groep Anders.
Hoe toets ek als, maar bly steeds ‘in’?
“Al die besluite wat jy neem, eggo in jou toekoms.”