ʼn Massagraf waarin 25 kruisvaarders begrawe is, is by Sidon aan die voet van ʼn kasteel in die suide van Libanon gevind. Daar is besluit om die volledige genetiese samestelling van 13 van dié mans te bestudeer, om te sien van waar hulle afkomstig was.
Lees meerAlles deur die skrywer Elsabé Brits
Entstof kan slag slaan in stryd teen malaria
Die wêreld se eerste malaria-entstof is nou ná 30 jaar se navorsing in Malawi bekend gestel.
Fetus gesond ná operasie in baarmoeder
Dit was die eerste keer dat die tipe operasie – om ʼn fetus se spina bifida reg te stel – in Afrika gedoen is.
Studie toon antibiotika word onnodig voorgeskryf
Daar is bevind tussen 67% en 78% van pasiënte het wel antibiotika ontvang, al was daar geen simptome nie.
SA se skokkende plastiekvoetspoor
Suid-Afrika produseer 54,8 ton gemors per dag, die 15de hoogste ter wêreld en net 10% daarvan word herwin. Daar word verwag plaaslike plastiekproduksie sal met 40% toeneem teen 2030.
Landspoedrekordprojek in SA herlewe
Die motor het drie afsonderlike remstelsels, sewe brandblussers en 500 sensors – twee keer meer sensors as ’n F1-motor. Dit is nie net ’n renmotor nie, maar ook ’n supersoniese TV-ateljee omdat daar 12 kameras aan boord is, insluitend twee in die kajuit.
Man kan weer hoor danksy 3D-drukker, operasie
“Dit is ʼn eerste vir Suid-Afrika en die wêreld.”
Video: Die vuurpyl en Denel se geheime
Maar ʼn mens bly wonder wie is die slagoffers van dié wapens wat hier op eie bodem getoets word.
Nuwe lewe vir ‘blinde’ baba ná operasie
Haar ma, Rejeanne, vertel toe Dane-Lize sowat twee maande oud was, het sy opgemerk haar dogter se pupille is nie heeltemal swart nie.
Pasop voor jy daardie hoofpynpil uitdeel
Mag ek vir ʼn kollega of ʼn siek kind by die skool medikasie gee? Lees hier wat sê die wet.
Studie toon afgelope vyf jaar die warmste nóg
Sekere wêrelddele ervaar intense droogte terwyl ander dele te veel reën of sneeu kry – ʼn kenmerk van klimaatsverandering.
Ontbyt help jou nié gewig verloor nie
Dit is die bevinding van nuwe navorsing wat pas in die vakjoernaal British Medical Journal geplaas is.
Eerste gefossileerde spore van talle diere in SA gevind
Die eerste gefossileerde spore nóg in Suid-Afrika van ʼn olifant, renoster, uitgestorwe Kaapse sebra, en ʼn uitgestorwe langhoring-buffel is in die Suid-Kaap gevind.
Aktiewe, maerder, lang vroue word veel ouer
Die bevinding is dat ʼn beduidende verwantskap bestaan tussen vroue se gewig en hoe lank hulle lewe.
Kenners help vooraf om Twee Oseane veiliger te maak
Dié studie is ʼn eerste van sy soort en daar is vir vier jaar lank na die mediese voorvalle gekyk wat tydens die Twee Oseane voorgekom het.
Vroue se beengroei in brein beheer
Dié navorsing bring nou hoop vir die behandeling van osteoporose in ouer vroue.
ʼn Spesialis se gratis geskenk aan baba
“Dat hy deurgetrek het, was klaar ʼn wonderwerk.”
Hoe Kerskaarte kuns na mense gebring het
Die heel eerste Kerskaart het sy ontstaan gehad omdat ʼn Victoriaanse man van die hoër stand in 1843 nie kon byhou met sy briefwisseling nie.
Yoshi swem duisende km in ʼn jaar
Yoshi, ‘n bedreigde karetskilpad, is in 1997 na die Twee Oseane Akwarium gebring. Sy het net twee kilogram geweeg en het ʼn besering aan haar dop gehad. Sy is net meer as ‘n jaar gelede vrygelaat. Kyk hier hoe dit nou met haar gaan.
Video en foto’s: SA se 2de nanosatelliet gelanseer
Die hoofdoel van die satelliet is om die land se kuslyn te bekyk en na veldbrande te soek.