Die feestyd hou ʼn groter risiko vir ʼn hartaanval in, Kersfees-vetjies verdwyn nie weer nie en meer babas word oor dié feestyd verwek. Lees meer oor dié interessante navorsing…
Alles deur die skrywer Elsabé Brits
Video: Elon Musk wil verkeersknope verlig met hoëspoed-tonnel
Musk meen dié sal die oplossing wees vir verkeersprobleme, met tot 4 000 motors wat op een slag foutloos in so ʼn tonnel kan blits.
Man se stryd vir vrou wat wéér op nierskenking wag
Hy het in 2012 een van sy niere aan haar geskenk. Maar twee jaar later het haar liggaam dié nier begin verwerp.
Hartoorplanting: ʼn Wedloop teen tyd
ʼn Hartoorplanting is ʼn wedloop teen tyd, ʼn marathon-operasie vir ʼn nuwe lewe. Maroela Media was saam in die operasieteater. Kyk hier na foto’s en ʼn video:
Eerste baba gebore van oorlede vrou se baarmoeder
Dié mediese deurbraak is vroeg Woensdagoggend aangekondig.
Discovery kry wind van voor
Die Raad vir Mediese Skemas (CMS) het ʼn stokkie voor Discovery Health Medical Scheme se planne gesteek om sy KeyCare Plus-opsie se premies met sowat…
Nasa se nuwe tuig is op Mars
Die jongste robottuig, InSight, het dié week op Mars geland en sy sonpanele is suksesvol ontplooi, maar daar is amper vergeet van nóg ʼn sukses van die sending.
Navorsers ondersoek nuwe Afrika-meteoriet
Tim Marais, wat op 27 Julie in Madagaskar gereis het, het ʼn paar dae ná die meteoriet naby die klein dorpie Benenitra geval het daarvan te hore gekom.
Biologiese wonder: Termiete bou al 4 000 jaar aan 200 miljoen grondhope
Dit is die mees uitgebreide struktuur wat nog deur ʼn enkele insekspesie gemaak is.
Deurbraak in navorsing oor rustelose bene
Kenners se deurbraak in dié studie oor rustelosebene-sindroom beteken dat dié toestand voortaan moontlik meer doeltreffend behandel sal kan word.
Man sterf toe hy reukweerder inasem
Die man het op en af gespring en toe net neergeval. Noodbehandeling is toegepas waarna hy hospitaal toe geneem is.
Enorme, yskoue planeet ontdek
ʼn Enorme, yskoue planeet wat om die naaste enkelster aan die son wentel, is ontdek.
Só het raaiselvoëltjie op afgeleë eiland beland
Die groot raaisel vir byna ʼn 100 jaar was: hoe het die voël daar gekom, as hy nie kan vlieg nie?
Vroue moet ligloop vir dié 3 dodelike hartrisiko’s
Vroue wat dié drie dinge doen se kanse om ʼn hartaanval te kry is skrikwekkend hoër as dié van mans.