Die kwartaallikse arbeidsmarkstatistieke, wat onlangs deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is, toon dat die werkloosheidskoers in Suid-Afrika tot bo 27% gestyg het. Dit beteken dat nagenoeg 9 miljoen Suid-Afrikaners werkloos is.
Alles deur die skrywer Gideon Du Plessis
Is jou werk-lewe-balans uit balans?
Werkplektransformasie, wat op ʼn werk-lewe-balans gefokus is, is een vorm van “transformasie” wat ʼn groter kans op sukses bied en gelukkige werknemers tot gevolg sal hê en ʼn gesonder werksomgewing vir die volgende geslag werknemers sal skep.
Die sage van die Aurora-transaksie: In sonde ontvang en gebore
Die hartseer gevolg van die Aurora-korrupsie is die vernietiging van 5 300 direkte werksgeleenthede en 6 000 indirekte poste (dié van kontrakteurs, subkontrakteurs en diensverskaffers).
Lily-myn – menslike tragedie teenoor opportunistiese aasvoëls
Vandeesweek, soos elke week, wag ons in spanning om te hoor of die nodige finansiering gevind gaan word, maar ek het ʼn gevoel die uitkoms is naby, want ten spyte van die “aasvoëls” se negatiewe impak, verdien die werkers om beloon te word vir hul onwankelbare geloof waarmee hulle die krisis hanteer.
Ons praat nie dieselfde vakbondtaal nie
Solidariteit is ʼn Afrikaanse vakbond wat uit die Christelike tradisie van vakbondwese ontstaan het en die markekonomie ondersteun. Medevakbonde verskil ideologies, kultureel, histories en polities radikaal. Hierdie diepliggende verskille het Gideon du Plessis geprikkel om Cosatu se denkraamwerk te probeer ontsyfer.
SA-arbeidsverhoudinge – Die smal of breë weg
Die uiteinde van die breë weg (“low road”) is volskaalse opstande en burgeroorlog en dié van die smal weg (“high road”) ʼn onderhandelde politieke skikking. Gideon du Plessis skryf Suid-Afrika het gelukkig die smal weg gevolg (al voel dit nie aldag so nie).
Highveld Steel deur gierigheid en politieke gewin gekelder
Toe ek onlangs saam met ʼn emosionele Johan Burger, hoof uitvoerende beampte van Highveld, op die verlate aanleg rondstap, het die eerste anti-Suid-Afrika-politieke besluit my getref – Kusile word reg langs Highveld gebou met ingevoerde Chinese staal wat deur Highveld verskaf kon word.
Kampusgeweld kan lei tot tweede Marikana
Die huidige vlaag studente-protesaksies toon direkte ooreenkomste met die Marikana-insident van Augustus 2012. Indien die studente-protesleiers voortgaan om kwaad te stook en geweld en anargie te verromantiseer, kan dieselfde tragiese gebeure as tydens die Marikana-insident ook op kampusse afspeel.
Hierdie Aurora het ʼn donker skynsel
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit, skets die agtergrond rondom die Aurora-debakel en die verwagtinge van die hofsaak.
Arbeidsverhoudinge: Lesse geleer uit 20 jaar van demokrasie
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit bied tien lesse wat uit die tydperk van politieke verandering geleer is, en toegepas kan word op arbeidsverhoudinge om vrede en stabiliteit te bevorder.
Vakbondleiers se hunkering na die politiek
Solidariteit-hoofsektretaris Gideon du Plessis bespreek die migrasie van vakbondleiers na die politiek, watter motiewe daaragter skuil en die uitwerking daarvan.
‘n Jaar later: Marikana se nalatenskap
Solidariteit se Gideon du Plessis ontleed die oorsake van die Marikana-voorval en neem die huidige arbeidsituasie krities in oënskou.
Snelweg of grondpad vir SA arbeidsverhoudinge?
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit, skets twee uiteenlopende scenario’s vir arbeidsverhoudinge in Suid-Afrika en maak voorstelle om die positiewe scenario te verwesenlik.