In ’n wêreld soos dié wat die politieke heersers van Suid Afrika geskep het, waar gelykheid en verteenwoordigendheid die maatstaf geraak het om te bepaal of daar aan verwagtinge voldoen word, het die beginsel daarvan om jou sokkies op te trek, nie meer noodwendig ’n bepalende deurslag in jou sukses of vooruitgang nie.
Lees meerAlles deur die skrywer Henk Schalekamp
Vyf lesse wat ons by die Springbokspan kan leer
Gedurende die vieringe het ’n paar goed my opgeval, dinge wat ooglopend uitstaan van die span en ek dink belangrike leerpunte vir ons inhou.
Lesse wat ek by ta’ Miem geleer het
Vandag het ons gemeenskap opnuut weer uitdagings. Soortgelyke uitdagings, maar in ʼn ander tyd. In tant Miem se storie het ek opvallende leerpunte my eie maak, skryf Henk Schalekamp.
Om te rus is net so belangrik as om te werk
Dit is nie volhoubaar om elf maande van die jaar te hardloop en te werk ten koste van jouself en dan te dink in Desember sal ek myself beloon en opvang nie.
Miskenning nie goeie bestuur van polariteit
Heel gereeld word mens in besigheid en die openbare domein gekonfronteer met probleme wat lyk asof daar nie ʼn oplossing voor is nie. Die slegte…
Erken gerus ons subjektiewe belewenisse
“You and I do not see things as they are. We see things how we are” ~ Herb Cohen (1933 – ), Amerikaanse platemaatskappybestuurder Hierdie is…