Dit is geen oordrywing om die stryd op Stellenbosch te sien as deurslaggewend vir die voortbestaan van Afrikaans in die land nie. ’n Terugslag vir Afrikaans sal beteken dat dit ook in die beste hoërskole in die Wes-Kaap die knie sal moet buig.
Lees meerAlles deur die skrywer Hermann Giliomee
Nelson Mandela en die laaste Afrikaner-leiers: ’n Herbesinning oor politieke mag gedurende die apartheidsera
Hermann Giliomee bespreek die wyle ANC-leier se interaksie met Verwoerd, Vorster, PW Botha en De Klerk.
Afrikaans 90: Die sterk saak vir Afrikaans
“Die beste raad wat ek vir ’n student kan gee, is dit: Skryf in Afrikaans totdat jy dit bemeester het. Jy sal verbaas wees oor hoeveel ’n stewige Afrikaanse basis jou help om ook in Engels vlot te skryf,” skryf Hermann Giliomee.
ʼn Fiskale krisis en die vurk in die pad
Twee begrippe wat in die jongste tyd posgevat het, gaan heelwaarskynlik die politieke debat in die volgende dekade oorheers. Een is die fiskale afgrond en die ander een is regime-verwisseling, skryf Hermann Giliomee.
ʼn Kort begrip van ons laaste vyftig jaar
Prof. Hermann Giliomee, gerespekteerde historikus, het op 8 Oktober by ’n byeenkoms van AfriForum in Pretoria gepraat oor die foute wat tydens die vroeë jare negentig tydens die onderhandelingsproses gemaak is.
Giliomee vra dringende steun vir dié Maties-kandidate
Lees Hermann Giliomee se ope brief waarin hy drie pro-Afrikaanse kandidate aanbeveel vir die Universiteit van Stellenbosch se raad en hul taak uiteensit.
Van Wyk Louw en MER se oorlewingskrisisse vir die Afrikaner
“Hoe kan ’n klein volk lank bly voortbestaan, as hy iets haatliks en iets boos is vir die beste binne – of buite – hom?”