Die boodskap is sterk en duidelik: Dit is jou plesier, jou regte, jou liggaam. En jou ouers hoef nie eens hiervan te weet nie, skryf Hettie Brittz.
Lees meerAlles deur die skrywer Hettie Brittz
‘Seksvoorligting hoort nié in skole nie’
Volgens die verklaring van die onderwysdepartement mag ouers weier om hul kinders die klasse te laat bywoon, maar dit los glad nie ons probleem op nie, want die gesprekke oor dit wat in die klas geleer is, gaan in elke geval op die skoolterrein, sportveld en in sosiale kringe plaasvind.
Maak ’n nederige kind groot
Nie elke sewejarige kind sal vir jou kan sê wat nederigheid beteken nie. Ons eerste stap wanneer ons aan ons kinders se karakter wil bou en nederigheid by hulle wil vestig, is daarom om dit vir hulle so konkreet moontlik te skets.
Losgeknoop
“Hoekom wil jy dit nou gaan doen?” het ’n goeie vriendin my laasweek gevra. “Ek glo nie in hartseer eindes nie,” was my antwoord. “En ek glo ook ’n mens moet ’n paadjie enduit stap.”
Oom Angus-saamtrek: Hou op murmureer soos ’n knorrige Israeliet!
“Ek hou die afgelope paar dae die gesprekke op sosiale media oor oom Angus Buchan se beplande gebedsaamtrek op 22 April dop, en ek hoor geluide wat my bekommerd maak,” skryf Hettie Brittz.
Sit albei jou voete neer
Oktobermaand is nie vir sissies nie! Dit is afsluitings en eksamens, finale dit en dat, afronding voor die konserte en wat nog alles. Oral hoor ek mense kla dat hulle nou nie meer ‘n enkele Saterdag oop het tot die skole sluit nie…
Hoop op die rand van die afgrond
Vandag is die kinders wat eksamen skryf in my gedagtes en ek wil daarom fokus op hulle, maar ook alle kinders daarby insluit. Hoe gee ons hulle hoop? Hoe verseker ons ’n kind dat hy kan bly staan, kan aanhang, kan opstaan as hy val en ’n toekoms kan hê?
Bekamp só boeliegedrag op skool
Skole kan nie meer bekostig om sonder ’n duidelike boeliebeleid te wees nie. Die boeliebeleid moet voorskrifte gee vir kinders, omstanders, onderwysers en ouers se gedrag.
Mag(tag)-stryd
Ek praat nie nou politiek of boks nie. Ek praat net ouerskap, skryf Hettie Brittz.
Veilige en onveilige digitale drukkies
Hettie Brittz verduidelik hoe en waar ouerskap, tegnologie en tieners mekaar op slimfone ontmoet.