Die Reformasie was ’n reaksie op ’n kerk waar die kerklike tradisie te veel mag gehad het. Ons is weer daar.
Alles deur die skrywer Jaco Strydom
’n Swakkerige getuienis
Hoe hierdie “tweede kanse” wat die Here ons gee presies werk, is ’n misterie. Iemand het dit eenkeer probeer verwoord deur op te merk dat die Here ’n plan A vir ons lewe het. As dit nie werk nie, het Hy net so ’n goeie plan B.
As die rykes ‘moan’, wat moet die armes doen?
My dogters weet ons is ryk. Skatryk. Ryker as die meeste mense op aarde – ons bly byvoorbeeld in ʼn baksteenhuis, het krag wat gereeld trip en ek en Marina het elkeen ons eie kar. Dis belangrik dat hulle dit weet. Niks is erger as rykmense wat ‘moan’ nie.
Ek kon sien die kind is bang …
Byamungu beteken “vir God” in Swahili. Sy ma het hom die naam gegee omdat hy ’n geskenk uit die hemel was en sy hom graag aan God wou wy.
Politiek in die kerk
Suid-Afrika het ʼn dapper kerk nodig skryf Jaco Strydom.
Goeie nuus: Dít gee my hoop!
Hoe wonderlik is dit nie wanneer iemand dit reg kry om uit baie moeilike omstandighede op te staan en al daai negatiewe energie om te sit in iets goeds nie.
Die Stem: Laat hulle sing as hulle wil sing!
Maar laat die wat wil sing, sing. Mandela het after-all opgestaan vir die sing van die Stem – moet nou nie lelik wees met ‘n liedjie omdat jy nie van Steve hou nie! Dis eintlik wonderlik dat ons volkslied so divers is, skryf Jaco Strydom.
En toe slaan die Christene die pastoor!
Mens slaan nie sommer net ‘n boemelaar nie, al drink hy jou wyn! Maar daar is ‘n paar verskille tussen die pastoor se vermomming as boemelaar en wat Jesus in Matt 25:31-46 gesê en self gedemonstreer het (Jesus het byvoorbeeld die wyn méér gemaak, nie minder nie), skryf Jaco Strydom.
Kan Christene ontsteld wees oor Kurt Darren se wit/swart-stelling?
‘n Mens kan dalk verstaan dat party mense ongelukkig is oor Kurt Darren se opmerking dat ons nie meer in “wit en swart” moet dink nie, maar jy sou dink meeste Christene sou darem saamstem. Lees nou die res van Jaco Strydom se kommentaar hieroor.
Kan Christene ontsteld wees oor Kurt Darren se wit/swart-stelling?
‘n Mens kan dalk verstaan dat party mense ongelukkig is oor Kurt Darren se opmerking dat ons nie meer in “wit en swart” moet dink nie, maar jy sou dink meeste Christene sou darem saamstem. Lees nou die res van Jaco Strydom se kommentaar hieroor.
Wanneer rykes oor armes stry
Jaco Strydom neem die Amcu-staking onder die loep.
Wanneer rykes oor armes stry
Jaco Strydom neem die Amcu-staking onder die loep.