Dit sal ʼn klad op die naam van internasionale menseregte wees indien etniese minderhede in Suid-Soedan uitgemoor word weens burokrasie.
Alles deur die skrywer James Kemp
Amerikaanse verkiesingsdebat: Trump se verspilde kanse
Clinton was self nie uitsonderlik goed nie, maar met jare lange politieke ondervinding het sy ʼn voorsprong bo Trump. Aan die ander kant is dit juis die feit dat Trump nie polities “besmet” is nie wat hom vir talle kiesers aanloklik maak.
Orania se stadsdroom vir Afrikaners
Die afgelope week het die Orania Dorpsraad in samewerking met die Orania Beweging ʼn stadskongres aangebied waar die strategie om Orania van ʼn dorp tot ʼn stad te laat groei bespreek is. ʼn Plan van meer as R180 miljoen wat oor die volgende vyf jaar op verskillende maniere vir dié doel in Orania aangewend gaan word, is deur die uitvoerende hoof van die Dorpsraad, Frans de Klerk, bekendgemaak.
Wanneer `n debietorder swaarder as `n stem weeg
Radio Pretoria se James Kemp pleit by kiesers om nie al hul vertroue in ‘n verkiesing en politieke partye te plaas nie . . . en om verantwoordelik te stem.
‘n Ander stel reëls vir Afrika
Afrika, en dus Suid-Afrika, se verdere ondersteuning van die Roomse Statuut en by implikasie die Internasionale Strafhof is moontlik in die gedrang.
Hoe nodig is regerings?
Moet gemeenskappe nie eerder self met mekaar skakel en handel dryf sonder die hindernis van regerings en grense nie? James Kemp bekyk hierdie kwessie in sy nuutste rubriek op die Groot Debat.
Hofmakery op pad na Mangaung
Die vakbond COSATU se onlangse kritiek op President Jacob Zuma se welige woning in Nkandla is bes moontlik `n poging om oud-vakbondstryder, Kgalema Motlanthe, die hof te maak.