Die verdagtes word ook met die moord op ʼn Leap-beampte verbind wat tydens die taxi-geweldbetoging in Augustus doodgeskiet is. Lasbriewe vir inhegtenisnemings is deur die hof uitgereik.
Lees meerAlles deur die skrywer Janice du Plessis
Agtjarige se liggaam agter kerk gevind
“Haar ma was onder die indruk dat haar dogter met haar maats gaan speel het totdat sy laataand – omstreeks 22:00 – besef het dat haar agtjarige nie teruggekom het huis toe nie.”
Twee vas oor aanvalle op Leeukop, Seinheuwel
Daar was die afgelope naweek twee voorvalle waarin besoekers op die berg met wapens gedreig en beroof is.
Vrou sterf in hoeweaanval by Onderstepoort
Die slagoffers het buite die huis gekuier toe die aanvallers toegeslaan het.
Indeks wys watter wyn is ‘beleggingsbate’
ʼn Dosent in Finansiële Risikobestuur sê hulle het vyf jaar se data van 30 goeie wyne in die navorsing gebruik om ʼn indeks van SA se beste tien wyne te skep.
Swaar straf vir Phoenix-pa wat huis met familie brand
Hy het as grassnyer gewerk en het sy eie grassnyer in die huis gehad. Hy het brandstof uit die masjien getap, dit op die vloer uitgegooi, aan die brand gesteek en gevlug.
Smokkel van Zim-kinders dui op gebreke in SA grensbeheer
“Grensdrade word eenvoudig afgebreek en mense beweeg vrylik tussen die twee lande deur. Die grense word nie deur veiligheidspersoneel beman nie.”
Duisende strikke by Krugerwildtuin verwyder
“In die afgelope jaar alleen het 414 diere van die Krugerwildtuin slagoffers van strikke geword, meer as dubbel die getal van verlede jaar toe 175 diere weens strikke gevrek het,” sê Phaahla.
Suid-Afrikaanse Lugmag-gedenkteken geplunder
Volgens ʼn verklaring wat Sondagaand uitgereik is, is die gedenksteen wat die destydse TBVC-state (Transkei, Bophuthatswana, Venda, and Ciskei) uitbeeld, afgebreek.
Bfn-waterkrisis: ‘Inwoners dae sonder water, optrede geëis’
Hulle is hoogs bekommerd oor die jongste kommunikasie deur die stad wat aandui dat die watertoevoer eers teen Maandag 11 Desember na die noorde van die stad gestabiliseer sal wees.
R47 miljard-reddingsboei ‘’n kritieke toets vir Transnet en die land’
“Die Transnet-herstelplan is noodsaaklik vir die nasionale ekonomie en sal as ʼn stimulus dien om breër ekonomiese herstel en groei aan te wakker.”
Dringende mosie teen Wakkerstroom-myn ingedien
Werner Weber voer aan dat omgewingskenners reeds vasgestel het dat ʼn myn in die Mabola- beskermende omgewing ʼn verwoestende impak op nabygeleë gemeenskappe, voëllewe, wild en die ekostelsel sal hê.
13 onwettige immigrante in Klerksdorp vas
“Die span het die inligting opgevolg en op die onwettige mynwerkers toegeslaan. Die onwettige mynwerkers het egter dadelik van die toneel gevlug en hul toerusting agtergelaat.”
Liggaam in plastieksak by gholfbaan gevind
“Die polisie het by hul aankoms op die wit plastieksak in die dam afgekom, dit ondersoek, en die liggaam van ʼn man daarin gevind.”
Limpopo-boere pleit om hulp: ‘Alles brand dood’
“Sommige boere moes reeds die baie moeilike besluit neem om hul uitgeteerde diere te slag omdat hulle nie wil sien hoe die diere verder swaarkry nie,” sê Prins.
Twee vas wat enkelma voor dogter doodskiet
Die beskuldigdes het glo op dieselfde aand ook ʼn hond doodgeskiet wat sy eienaar teen hulle wou beskerm.
Groot ingryping om Molopo-reservaat se diere te red
Boere ry nou water met hul voertuie vir die diere aan terwyl daar ook met die departement van parke en toerisme in Noordwes oor volhoubare planne vir die toekoms onderhandel word.
Man bly agter tralies ná dubbelmoord op ma, dogter
Die ma en dogter is na bewering ná ʼn rusie met ʼn jaggeweer by hul huis doodgeskiet.
Beurtkrag: ‘Onkunde of leuens, gevolge bly dieselfde’
Waar sal Suid-Afrika se hulp vandaan kom? Nie van Eskom of die minister van elektrisiteit nie, sê die VF Plus.
Ma, dogter van Harties ná stryery doodgeskiet
Daar was na bewering ʼn rusie, waarna die man glo sy jaggeweer gaan haal en albei vroue doodgeskiet het.