Maroela Media-leser Tina Reynders sê dié paptert is vinnig, lekker en die opwas-proses maklik!
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Bobby trek nou ook dáái kleefbroek aan
Dié swembroek, met die Suid-Afrikaanse vlag op, het opslae gemaak nadat Faf de Klerk ná die Wêreldbeker-eindstryd daarin rondgeparadeer het.
Video: Roer jou voete met Die Ventertjies se jongste snit
“Hierdie liedjie is rock ’n’ roll met ’n boere-aanslag.”
Resep: Peppermint Crisp-pakkies
Dié Peppermint Crisp-tertjies eet jy sommer met jou hande!
Video: Elvis Blue en Snotkop skerts in nuwe musiekvideo
“Ek het vir hom [Snotkop] ʼn pruik gemaak, en hy was vir ʼn dag Elvis Blue. Ek was vir ʼn dag van my lewe Snotkop! Dit is ongelooflik lekker om Snotkop te wees.”
Luister: Appel sing oor tye weg van die huis af
“Vir ons vrouens is dit partykeer baie moeilik om met ʼn musikant getroud te wees; dit voel of jy jou man met die wêreld deel.”
Resep: Jodetert
Dié tert sal jou gaste na hul asems laat snak.
Luister: Jan Bloukaas, Biggy en Katinka almal op een verhoog
“Die vertoning sélf het ʼn baie lekker gevoel; almal bring hul stoele en komberse en span uit in die amfiteater.”
Resep: Mediterreense boontjie-en soetrissieslaai
Kom bymekaar om ʼn braaivleisvuur en geniet dié vars slaai propvol geure.
Kosie Beukes: ‘Ek verruil musiek vir niks in die wêreld’
Kosie vertel dat dit sy grootste droom is om vir koningin Elizabeth sy konsertina te speel, maar dat hy dit nie op haar begrafnis wil doen nie, eerder voor dán.
Mej. SA Wêreld wil help ná seksuele aanranding
“Een uit elke drie vroue in Suid-Afrika het een of ander vorm van ʼn onwelkome seksuele ervaring gehad voor die ouderdom van 15 en ek is een van hulle.”
SA film kry internasionale erkenning
“Die wêreld is baie nuuskierig oor hierdie rolprent.”
Jou spyskaart vir die eindstryd
Sjef Vaatjie van Toks ʼn Tjops werk vir jou ʼn liplekker spyskaart uit vir dié belangrike dag!
Watwou vaal vellies, nóú kom hulle met Delft-motief
“Dit is nie net ’n nuutjie vir Suid-Afrika se tekstiel-en leerbedryf nie, maar ook vir vellies.”
Van Twitter-grap tot SA se jongste musiekgroep
Dit het alles begin by ʼn foto van drie mans in kakieklere wat vroeër vanjaar op Twitter geplaas is, met ʼn onderskrif wat mense aangemoedig om aan ʼn kreatiewe naam vir dié nuwe “kletsrym-groep” te dink.
Luister: Pieter Marcato sing oor verhoudings in eerste enkelsnit
“Ek het nie probeer om oor verhoudings te skryf nie, maar dit is maar die woorde wat na my toe gekom het.”
Luister: Helpende Hand kry eie liedjie
“Ek wou nie weer iets skryf wat net sê dat ons moet help nie, ek wou sê daar is reeds mense wat help, so wat kan ons doen om hulle by te staan?”
Resep: Grenadellatert
“Daar’s ’n paar geure wat ek altyd met my ma sal vereenselwig, maar die soetste geur waarna haar kombuis altyd vir my sal proe, is grenadella.”
Luister: Abel Knobel sing nóú sy eie deuntjie
Hy het ook onlangs sy lyf akteur gehou as die psigopaat Gerben Brummer in die sepie 7de Laan.
Resep: Soetkoekies
Met die Kersvakansie net om die draai maak dié resep genoeg koekies om uit te deel!