Groen groentes kán lekker wees!
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Drie SA wynplase onder beste ter wêreld
Altesaam 1 500 wynplase van 17 verskillende lande word geanaliseer om die finale lys saam te stel.
‘Maak my famous’-wenner: ‘Dit is onwerklik’
“Ek wil vir elke aanhanger sê baie, baie dankie dat julle glo in my, dat julle glo in my droom en dat julle my ondersteun.”
Resep: Broodpoeding met ʼn verskil
Bedien dit met vla vir ʼn liplekker nagereg!
Foto’s: So lyk die top-16 vir Mej. SA
Die publiek kan ook van vandag af vir hul gunstelingfinalis stem.
Resep: Kerriebeesvleis-gereg met groente
Lekker huiskos!
Eindelik vry uit dwelmhel: ‘Ek moes óf ophou, óf ek sou myself doodmaak’
Op 15 was sy verslaaf en op 18 het sy in ʼn rolstoel opgeëindig. Maar vandag is sy ’n nuwe vrou wat saam met haar seuntjie uiteindelik die wêreld vierkantig in die oë kan kyk.
Stem nóú vir jou gunstelingeetplekke
Daar is altyd daardie een eetplek waarheen jy keer op keer teruggaan omdat jy wéét die diens is goed, die kos is heerlik en die atmosfeer laat jou voel of jy by vriende gaan kuier. Dit is presies dié tipe restaurante waarna gesoek word.
Resep: Die beste souttertkoppies
Daar is min wat jy nie by ’n souttert kan voeg nie.
SA jeugkoor ‘in ekstase’ oor internasionale pryse
“Die kinders is doodgewone kinders wat uit skole in en om die Oos-Rand kom. Van hulle het nog nooit eens enige musiekteorie in hul lewens teëgekom nie.”
Resep: Vinnige worsie-en-pastagereg
Gooi bymekaar en siedaar!
Demi Lee se wenrok kan joune wees!
Volgens Moore het sy die twee rokke gedra op groot gebeurtenisse in haar lewe – op tye toe haar drome waar geword het. Nou wil sy ander meisies se drome ook daardeur waar maak.
Wêreldbekende sjefs kook in SA
Vanjaar sal die wenner van MasterChef Australia 2018, Sashi Cheliah, ook dié geleentheid bywoon.
Resep: Biltong, groenvye en roketslaai
Slaai hoef nie net uit blaarslaai en komkommer te bestaan nie!
Tasché oor ‘The Voice SA’: ‘My mond hang steeds oop’
Tasché Burger sê daar is reeds sprake daarvan om ʼn liedjie saam met Francois van Coke op te neem.
Resep-video: Souserige sjokoladepoeding
Ons het nog nie iemand ontmoet wat nie van hierdie poeding hou nie!
Elandré maak hart oop oor vriende se dood
“Ek onthou hoe ek nog gelag het in die kar van die vertoning af. Maar toe ek die boodskap kry, het ek net daar in die passasiersitplek begin huil.”
Luister: Dié country-album kom uit die hart
“Ek is baie van die huis af weg en verlang maklik. Die snit gaan juis oor daardie verlange na die geliefde wat jy agterlaat.”
Resep: Soetkoekies
Doop hierdie koekie in jou tee of eet dit sommer net so uit die blik uit!
Jou oë en die skerm: Wanneer word skade aangerig?
“Mense het ʼn geneigdheid om hul selfone en tablette nader aan hul oë te hou as wat hulle boeke sal hou, wat veroorsaak dat jou oë baie harder moet werk, en sodoende meer spanning op jou oë plaas.”