Hiér word ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met die taal om te gaan, gevier.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Resep: Skurwejantjies
Hierdie heerlike, krakerige koekies is ook meer bekend as “crunchies”.
Trane van blydskap op 21ste verjaarsdag, ná ma se dood
“Net ná my ma se dood het my sussie my gevra of ek nou haar nuwe mamma gaan wees, so ek moes haar rol inneem.”
Bergfiets en musiek kom byeen by gesellige gesinsfees
“Dit is die kans om ʼn oggend op jou fiets deur te bring, en dan rustig te ontspan op die gras terwyl jy na van Suid-Afrika se beste musikale talent luister.”
Resep: Heel braaikabeljou in ’n uiekors
Hoewel die vis direk op warm kole gebraai word, dien die uiekombersie as ’n buffer om die vog binne te hou en verseker dat die vis nie net braai nie, maar ook stoom.
Met hulp jaag seun sy vlieëniersdroom na
“My ma het vir my gesê ek moet my bes gee in alles wat ek doen en dat die lewe nie maklik gaan wees nie.”
Luister: Drie gesoute aktrises is ‘Drie Susters’
“Ek dink mans hou ook daarvan omdat hulle hul vroue daarin herken. Hulle sê: ‘My vrou is soos daardie een’, of ‘O, nee, daardie een sal my mal maak’.”
Resep: Soet-suur slaaisous
Maroela Media-leser Nicola Kruyshaar se pa het hierdie resep vir haar geleer toe hy nog geleef het. “Ons noem dit sommer Oupa Nick se slaaisous,” sê sy.
Klein Weskus-restaurant ‘beste ter wêreld’
ʼn Klein Suid-Afrikaanse restaurant het dié prys voor al die ander internasionale restaurante weggeraap.
Wen groot pryse met Internasionale Afrikaans-Ekspo
Daar is sewe kategorieë waarin jy jou kreatiwiteit kan uitleef. Dit sluit in dagboekinskrywings, resensies, opstelle, kortverhale, poësie, fotografie en skilderkuns.
Boer André is verloof
“Ek sien uit na die toekoms, want ek is aan háár verloof. Ek is opgewonde om haar op die plaas te hê en dat ons ons lewe saam kan begin.”
Resep: Lamsblad
Die ekstra moeite bring ook ekstra smaak, tevredenheid en gelukkigheid mee, want hierdie lamsblad is sag, sappig en salig!
Onthou van diereliefde dié liefdesmaand
“Ons hoef nie troeteldiere te beïndruk met geskenke nie, hulle raak nie kwaad as ons hul verjaarsdae vergeet nie, hulle gee nie om of jy vet, maer, ryk of arm is nie… Hulle gee nie eens om as jy Crocs dra nie!”
Resep-video: Jogi-yskastert
Dié tert het slegs ʼn handjievol bestanddele en enigeen kan dit suksesvol maak!
Dít moet jy weet voor jy ’n verloofring koop
Trou is nie perdekoop nie, en om die regte trou- of verloofring vir jou maat te kies is nét so moeilik.
The Bachelor SA: ‘Ek soek iemand om my lewe mee te deel’
“Dit is ʼn regte liefdesverhaal wat uitspeel. Daar is baie emosies betrokke, maar daar is ook ʼn bietjie drama en heelwat passie op die skerm.”
Resep: Murgpampoentjie-en-sjokoladekoek
ʼn Vreemde kombinasie wat jou dalk nét sal verras.
Foto’s: Só lyk bekendes by Baftas
Prins William, president van Bafta, en sy vrou Catherine, het ook die geleentheid bygewoon.
Foto’s: Sterre mooi getooi vir die Grammy-toekennings
Miley Cyrus, Lady Gaga en Janelle Monáe is as van die besgeklede sterre aangewys.
Baba Lee: ‘Dis heerlik om hom terug te hê’
“Dit is vir ons ʼn groot, groot wonderwerk elke dag; dat hy deurgehaal en aan ons teruggegee is, dit is ál wat hy is – ’n klein wonderwerk.”