Drie staatsbegrafnisse in een jaar kos jou as belastingbetaler sóveel.
Alles deur die skrywer Jan-Jan Joubert
Ernstige tweespalt in parlement oor begroting
Erge verdelingslyne oor die aanvullende begroting het Woensdag in die parlementêre duidelik geword.
OVK-vrese oor verkiesings in ʼn tyd van koronavirus
Daar is reeds jare lank ʼn diskoers in en met die OVK aan die gang oor die moontlikheid of stemme ook elektronies uitgebring moet kan word.
ANC-leiers in sop oor VBS
Dokumente wat dié twee ten nouste koppel aan die geknoei by VBS, is Maandag gepubliseer.
Hofsaak dreig tussen voormalige DA-kollegas oor Mashaba
Mashaba het oor die naweek laat blyk hy bly by sy standpunt.
Harde woorde val tussen tesourie en parlementslede
‘n Groeiende hoeveelheid gesoute politieke waarnemers vermoed ‘n verwydering kan intree tussen die nasionale tesourie, met Tito Mboweni as politieke hoof aan die een kant, en groot hoeveelhede linkse ANC-ondersteuners sowel as mindere staatsamptenare aan die ander kant.
Vuurwapenamnestie nog nie finaal goedgekeur
Die jongste vuurwapenamnestie sal eersdaags finaal deur die parlement goedgekeur word.
Verskeie parlementêre kopsere vir speaker Modise
“Dit is goed en wel dat politieke partye hierdie kwessies op die agenda wil plaas, maar ons het ook ʼn land om na om te sien.”
Parlement wysig wet oor gay-huwelike
Die parlement het vandag sy seël van goedkeuring geplaas op die Wysigingswetsontwerp op Burgerlike Verbintenisse.
Insette oor begroting wys dreigende afgrond
Desnieteenstaande dring Cosatu aan op verhogings in staatsdienssalarisse, met die onderneming dat hy nie in toekomstige jare op sulke verhogings sal aandring nie – maar dit is vir die toekoms.
Klein partye soek doodstraf teen vrouegeweld
Oproepe om die doodstraf het van die kant van twee klein partye opgeklink in ʼn parlementêre debat wat Woensdagmiddag oor geweld teen vroue en kinders gevoer is.
Vonke spat tydens gronddebat
Vonke het oudergewoonte gespat tydens die parlement se nuutste debat oor die grondkwessie en meer spesifiek onteiening sonder vergoeding.
Regter Zondo vra meer getuies oor staatskaping
Adjunk-regterpresident Raymond Zondo het Maandagmiddag ‘n oproep uit die hart gedoen op Suid-Afrikaners wat die land lief het en oor getuienis rakende staatskaping beskik, om na vore te kom en voor sy kommissie te getuig.
Regering meen sommige SAL-vakbonde tree verkeerd op
‘n Vertrouensbreuk het tussen die departement van openbare ondernemings en sommige vakbonde met lede in die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) plaasgevind.
DA slaan links en regs vure dood
Die jongste omstredenheid volg op ʼn rits aansprake deur Zille aangaande oudpres. FW de Klerk, die ANC, apartheid en rassediskriminasie.
Geen rus vir parlement met nuwe begroting
Die Nasionale Vergadering se programkomitee het vir alle praktiese doeleindes die winterreses opgeskort en tot slegs ʼn week verkort.
Aangepaste begroting: Geen salarisverhogings, reddingsboeie
“Die land is in die grootste ekonomiese krisis sedert die Groot Depressie.”
Dlamini-Zuma moet 90 hofsake trotseer
“Dit is nie dat die regering net op sy eie besluite geneem het nie. Ons het na die mense geluister.”
Aanvullende begroting: Geen nuwe belastings nóú verwag
Woensdag is ʼn geskiedkundige dag, met ʼn aanvullende begrotingsrede wat deur die minister van finansies, Tito Mboweni, gelewer gaan word.
DA laat rooi ligte flikker oor nuwe begroting
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse demokrasie dat die land se posisie so verswak het dat ‘n begroting binne drie maande uitgedien geraak het