Ronald Lamola, die minister van justisie, gaan Maandagoggend die beslissing oor moontlike parool vir die moordenaar Janusz Walus bekend maak.
Alles deur die skrywer Jan-Jan Joubert
Paroolvoorwaardes kan verskerp word
Paroolvoorwaardes in Suid-Afrika kan nog strenger gemaak word noudat soveel misdade teen spesifiek kinders gepleeg word deur gevangenes wat op parool uit die tronk gelaat is.
Hooflanddros van Pretoria se doppie byna geklink
Die hooflanddros van Pretoria, landdros Desmond Nair, se doppie is byna geklink.
Afrikaanse kiesers: Dis Steenhuisen vs. Groenewald
Die twee politieke leiers het dit uitgespook oor watter party die belange van Afrikaanse kiesers die beste dien.
EFF dreig De Ruyter
Die EFF het ʼn prokureursbrief aan De Ruyter gestuur, nadat hy skynbaar die reëls buig.
Partye kry stry oor kragvoorsiening
Twee wetsontwerpe is voorgestel waarvolgens elektrisiteit onafhanklik aangekoop kan word.
Zille: ‘Swak DA-leierskap lei tot swak uitslae’
“Éintlik het ek nooit die DA verlaat nie – selfs nie toe hulle my probeer wegstoot het nie.”
‘Hof red waar politiek misluk’ – regskenners
Howe is die noodwendige toevlug wanneer die politiek onderpresteer.
Koronavirus: Regering kap terug oor ‘bang SANW-lede’
Die regering het woedend gereageer op dié berigte, maar dit nie prontuit weerlê nie.
Sisulu laat wenkbroue lig met nóg ʼn bedenklike aanstelling
Nkwinti sal R2,4 miljoen per jaar verdien vir 15 dae per maand se werk.
Onteiening: Sperdatum vir besluit uitgestel
Die komitee moes eintlik al teen die einde van vandeesmaand die voorgestelde bewoording van enige grondwetlike verandering aan die Nasionale Vergadering voorgelê het.
Covid-19: Meer bekend oor man in SA
Die minister van gesondheid het aansienlik meer inligting verskaf oor die eerste geval van die nuwe koronavirus (Covid-19) in Suid-Afrika, hoe die persoon die land ingekom het, watter veiligheidsmaatreëls getref word en wie in gevaar is.
DG ontken ongerymdhede met begrafnisse
De Lille het nou gevra dat Ramaphosa die direkteurgeneraal van openbare werke afdank.
Dié ambassades vreet die meeste belastinggeld
Suid-Afrikaners bestee jaarliks miljoene om internasionale ambassadeurs te onderhou.
‘Soweto moet betaal vir krag’ – Ramaphosa
Inwoners van dié township suidwes van Johannesburg skuld die kragvoorsiener R18 miljard.
Tshwane-magspel: Hier’s wat voorlê vir die metro
Indien die partye nie tot ʼn vergelyk kan kom nie, sal die stadsraad ontbind word.
DA se beleid oor maatskaplike geregtigheid bekend
Swart ekonomiese bemagtiging fokus bloot op die magsoordrag van een elite na ʼn ander, terwyl die DA meen regstelling moet armes van alle rasse help.
Groot ANC-binnegeveg oor begroting wink
Cosatu voer aan staatsdienswerkers doen te veel en word te min betaal.
DA-mosie teen OB nou ‘meer gefokus’
Die nuwe mosie is veral gemotiveer deur Mkhwebane se hofoptrede in die Wes-Kaapse hooggeregshof.
Cosatu verklaar amptelik oorlog teen Mboweni-begroting
Die vakverbond Cosatu het nou oorlog verklaar teen die regering se besluit om uitgawes aan staatsdienssalarisse te verminder.