Al die politieke partye teenwoordig in die parlement het die wetsontwerp gesteun, behalwe die DA.
Alles deur die skrywer Jan-Jan Joubert
Wet op Grondhof bekendgestel
Die doel van dié hof is om dispute oor grond vinniger op te los.
Afrikanergroepe, Mbeki-stigting teken verklaring om saam vir SA planne te maak
“Dit is ons uitgangspunt dat Suid-Afrikaners van uiteenlopende oortuiginge eerder met mekaar as oor mekaar moet praat.”
Afrikaner-groepe, Mbeki-stigting praat vandag oor dié SA kwessies
Belangwekkende gesprekke tussen die Thabo Mbeki-stigting, sommige van die instellings van die Solidariteit Beweging asook ander belangegroepe oor ’n verskeidenheid onderwerpe van belang vir Afrikaners, die Afrikaanse gemeenskap en die breër Suid-Afrikaanse toekoms vind Vrydag en Saterdag in Kaapstad plaas.
Mynbou meer winsgewend, maar boubedryf sukkel
Voortdurende beurtkrag en streng inperkingsmaatreëls het van die sektore benadeel.
Landbou helder lig in troebel begroting
Dit moet ʼn ywerige boer soos Mboweni groot vreugde verskaf om te sien hoe goed sy gunstelingsektor van die ekonomie vaar.
Begrotingsrede: Inkomstebelasting én salarisse styg nie
Uittreksel: Die regering se inkomste was amper R100 miljard meer as aanvanklik verwag.
85 000 besware teen onteieningswetsontwerp
Vrystaat Landbou en Agri SA het die afgelope week kommentare ingedien oor die beplande onteieningswetsontwerp.
Onverwagse goeie nuus kan Mboweni se begroting ophelder
Die harde waarheid is dat die mynbou en landbou so suksesvol was presies omdat die regering se beleid nie daar toegepas is nie.
ANC-hoofsweep meen parlement doen sy werk goed
Pemmy Majodina is een van daardie welmenende mense wie se menslikheid oorborrel. Sy is ook baie gewild by haar opponente, die swepe van die opposisiepartye.
Senior DA-LP bedank
Hy was sedert 1999 ʼn parlementslid, en het van 2014 tot 2019 as die party se adjunkhoofsweep in die Nasionale Vergadering gedien.
Kommentare oor grondonteiening nou afsonderlik gelees
“Duisende” kommentare is glo ontvang, hoewel niemand regtig seker is wat die presiese getal is nie.
Sien die goeie in SA, vra Ramaphosa
Mense moet die positiewe in Suid-Afrika en Suid-Afrikaners raaksien eerder as om heeltyd op die negatiewe te fokus, het pres. Cyril Ramaphosa Donderdag in sy repliek op die debat oor die staatsrede gesê.
Grond vir ANC-veterane beloof
Oudstryders van die ANC se eertydse gewapende vleuel, Umkhonto we Sizwe (MK), sal bevoordeel word en plase ontvang as deel van grondhervorming, want die ANC het sy veterane nooit behoorlik vergoed nie.
‘Omvattende bedrog’ met toelaes onthul
Dit sluit in WVF-werknemers wat geld aan mekaar en hulself oorbetaal, asook betalings aan afgestorwenes en gevangenes.
VF Plus vra of Ramaphosa amnestie vir Zuma oorweeg
Dr. Pieter Groenewald het reguit aan pres. Cyril Ramaphosa gevra of hy amnestie vir Zuma sou oorweeg indien tronkstraf ʼn werklikheid word.
Stuur Zuma tronk toe – Zondo
“Wat Zuma gedoen het, is baie ernstig.”
Só lyk Zondo-kommissie se vrae aan Zuma
Die DA het intussen gevra dat Zuma krimineel aangekla moet word.
Zuma en Zondo: Hoekom Maandagoggend so belangrik is
Oudpres. Jacob Zuma moet Maandagoggend om tienuur voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping verskyn, en groot onsekerheid heers oor of hy die hofuitspraak wat hom verplig om dit te doen, gaan gehoorsaam.
Rooi ligte flits oor Zuma en polisie
Die land hou asem op oor die moontlikhede van botsing en selfs geweld eersdaags by Nkandla.