Sal jy een van dié haarbykomstighede dra?
Alles deur die skrywer Jhua-Nine Wyrley-Birch
Dié klein kosveranderings kan groot verskil maak
Hier is ʼn paar kossoorte en produkte was maklik en goedkoop met gesonder opsies uitgeruil kan word.
Talle musiektreffers van TikTok verwyder
Ywerige TikTokkers gaan dalk binnekort nie meer dansies op die deuntjies van bekende kunstenaars soos Taylor Swift kan doen nie.
Prime Circle het ʼn nuwe hoofsanger
“Hierdie ongelooflike sanger en liedjieskrywer bring 28 jaar se wêreldwye ervaring, ʼn gedeelde visie en passie na die groep.”
Twitter skrap soektogte na Taylor Swift weens vals foto’s
Dié foto’s is deur kunsmatige intelligensie gegenereer.
Dié jong prinsesse skuif krone reg om Europa te lei
Meer as die helfte van Europa se koninklike gesinne sal in komende jare deur jong koninginne gelei word.
Radiostasie help om gesteelde reddingsboeie te vervang
Die NSRI het sedert 2017 verskeie pienk reddingsboeie op strande geplaas om mense te help met noodreddings uit die see.
Belê in dié vyf produkte vir vars somervoorkoms
Volgens Andrea Hurter, ʼn Kaapse grimeerkunstenaar, het jy net dié vyf bekostigbare skoonheidsprodukte in jou grimeersakkie nodig.
‘Barbie’-aanhangers sien rooi oor Oscar-benoemings
Sosiale media het behoorlik gegons oor die nuus dat “Ken” en nie “Barbie” vir ʼn Oscar benoem is nie.
Dors dief vasgetrek wat R50 000 se Stanley-flesbekers steel
Sy is op borgtog van $150 000 (sowat R2,8 miljoen) vrygelaat, en het ingestem om ʼn GPS-opsporingstoestel te dra.
Foto’s: Romantiese snitte by Paryse couture-modeweek te sien
Jennifer Lopez het behoorlik koppe laat draai danksy haar pasgemaakte Schiaparelli-jas, wat uit meer as 7 000 vars roosblare bestaan het.
Foto’s: Britse prins besoek plaaslike botaniese tuin
Prins Edward is die jongste seun van wyle koningin Elizabeth II.
Shangri-Las-hoofsanger (75) sterf
Die groep is veral bekend vir die tydlose treffer, “Leader of the Pack”.
‘Denemarke se prinses Kate’ nou koningin in eie reg
Koningin Mary is nie net die pasgekroonde Deense koningin nie, maar ook een van die wêreld se gewildste, moderne koninklikes.
Jonges dors vir dié peperduur fles
Sal jy meer as R1 000 vir ʼn Stanley Cup-fles uithaal?
Foto’s: Matrieks vier veerkragtigheid, nie net onderskeidings
“Ek is opgewonde om ʼn nuwe lewensfase te betree, maar my hart sal definitief na my skooljare terugverlang.”
Programmering dié beskeie toppresteerder se ‘ontspanning’
Sy droom is om eendag navorsingswerk in teoretiese fisika te kan doen.
Skooltassieprojek duurste, maar belangrikste om in te belê
“Hierdie projek gaan verder as om net ʼn fisiese voorwerp in ʼn kind se hand te sit, dit bemagtig ook die kind om in die akademiese reis gelyk met sy of haar skoolmaat weg te spring.”
SA-lugrederye begin jaar op hoë noot
Lift en FlySafair het beide onlangs internasionale toekennings losgeslaan.
Bekendes straal in swart en rooi op Emmys-tapyt
Katherine Heigl, bekend vir haar rol in Grey’s Anatomy, het ʼn Marilyn Monroe-geïnspireerde Reem Acra-rok gedra met ‘n Marilyn Monroe-agtige bob-haarstyl.