Die Verenigde Nasies (VN) se Europese hoofkwartier in Genève is een van die bekendste bakens in dié stad. Die VN se Palais des Nations (Paleis van nasies) word van alle kante afgeneem deur toeriste en besoekers wat die laaste dae van die Europese somer indrink.
Lees meerAlles deur die skrywer Johan Kruger
Huidige regstellendeaksie-model moet begrawe word
“Deur die verskerping van regstellendeaksie-maatreëls deur strenger wetgewing en buitensporige strawwe vir werkgewers wat nie inval by regstellende aksie nie, wil die ANC teen wil en dank demografiese verteenwoordiging bewerkstellig…”
ANC maak van grondwetlike hof ‘n transformasiekneg
Dit is eenvoudig so omdat ʼn 75% parlementêre meerderheid nodig is om die magte van die Grondwetlike Hof te verander – en dít haal die ANC nie. In stede hiervan stoot die ANC nou die spreekwoordelike Trojaanse Perd in die vorm hierdie besprekingsdokument na vore.
Die waarheid wat talle self beleef
“Die SA Weermag het ná sy “klinkende militêre oorwinning” in Angola nie tot die oorlog van woorde toegetree nie. Daarenteen het die ANC en die Kubane in hul propaganda-oorlog leuens en disinformasie gesaai,” skryf Johan Kruger.