Die boulers kan inderdaad wedstryde vir die Suid-Afrikaners wen, maar hul kolwers sal ongetwyfeld hul kant moet bring. Vandag sou net tien ekstra lopies ’n reuseverskil teen Australië gemaak het.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Warner: Gaan dié hotklou ook teen die Proteas vou?
Die Proteas se T20-Wêreldbekerveldtog begin môre amptelik teen Australië in Abu Dhabi.
Faf dalk eers in 2022 terug
“As daar egter iemand is wat vinnig weer sy verskyning op die veld ná ’n besering kan maak, dan is dit hy.”
Stillknocks en Kie. by gevegskuns-ekspo
Dricus du Plessis maak gereed vir sy komende geveg teen André Muniz by UFC269 in Desember, maar hy gaan eers hierdie Saterdag saam met ander sterre ’n seminaar in Pretoria aanbied.
Inenting ’n vereiste om in Melbourne af te slaan
“Ek het nie ’n spesifieke boodskap vir Novak Djokovic nie. Ek het ’n boodskap vir almal wat graag Australië wil besoek: Jy moet ten volle ingeënt wees.”
Welkom hier, julle
Die vier Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap lek waarskynlik hul lippe af om hul Europese teenstanders in Pretoria, Johannesburg, Durban en Kaapstad aan te vat.
Maak gerus ’n video van dié Rassie-beurt
Rassie van der Dussen se honderdtal teen Pakistan het gesorg dat die Protea-bestuur breed glimlag – die kolwers kan dus ook wedstryde vir die span wen.
Verstappen ‘baie rustiger’ as vantevore
“Twee jaar gelede sou hy waarskynlik vir Lewis Hamilton met die vuis bygedam het.”
’n Bok-generaal om op trots te wees
Vergeet van Tina Turner se treffer, volgens Bryan Habana is Morné Steyn “Simply the best”.
Morgan: ‘Ek gaan nie in pad van WB-glorie staan’
Engeland se T20-kaptein is deeglik bewus van sy onlangse sukkelvertonings en is bereid dat iemand anders in sy plek speel.
Rassie gaan saam met Bokke toer
“Rassie kom saam met ons op die toer en hy sal oudergewoonte op sy pos wees.”
Draaiers kan septer by WB swaai
“Die beste draaiers sal wedstryde vir hul spanne wen.”
Nienaber kies groep om Engelse en Kie. te tem
Willie le Roux toer saam na Europa, terwyl Salmaan Moerat en Grant Williams ook nadergetrek is.
Morné sluit sy skitterende Bok-hoofstuk af
“Ek het baie tyd gehad om te dink en dit was moeilik om weg van die huis te wees. Dit is ’n goeie tyd om die besluit te neem,” het Steyn gesê. Hy is egter steeds beskikbaar vir die Bulls.
Rafa wil weer in Parys wen
“Ek brand om in 2022 weer die Franse Ope my toernooi te maak.”
Boulers sal wedstryde vir Proteas wen
’n Kolwer soos Faf du Plessis sou ongetwyfeld van groot waarde in die Verenigde Arabiese Emirate gewees het.
4 op ’n ry vir Campher!
Ierland se jong Suid-Afrikaans gebore bouler het vier paaltjies van vier aflewerings in die T20-Wêreldbeker geneem.
Bavuma stadig uit die blokke
Die Protea-kaptein kon net een lopie aanteken van die eerste 12 aflewerings wat hy trotseer het.
Federer nie meer onder tien bestes
“Ek twyfel of Roger weer ’n titel sal wen.”
Boorling van Johannesburg wen in Kalifornië
“As jy vóór die aanvang van die toernooi vir my gesê het dat ek uiteindelik die silwerware omhoog sou hou, sou ek jou beslis nie geglo het nie.”