“Twee jaar gelede sou hy waarskynlik vir Lewis Hamilton met die vuis bygedam het.”
Alles deur die skrywer Johann Gresse
’n Bok-generaal om op trots te wees
Vergeet van Tina Turner se treffer, volgens Bryan Habana is Morné Steyn “Simply the best”.
Morgan: ‘Ek gaan nie in pad van WB-glorie staan’
Engeland se T20-kaptein is deeglik bewus van sy onlangse sukkelvertonings en is bereid dat iemand anders in sy plek speel.
Rassie gaan saam met Bokke toer
“Rassie kom saam met ons op die toer en hy sal oudergewoonte op sy pos wees.”
Draaiers kan septer by WB swaai
“Die beste draaiers sal wedstryde vir hul spanne wen.”
Nienaber kies groep om Engelse en Kie. te tem
Willie le Roux toer saam na Europa, terwyl Salmaan Moerat en Grant Williams ook nadergetrek is.
Morné sluit sy skitterende Bok-hoofstuk af
“Ek het baie tyd gehad om te dink en dit was moeilik om weg van die huis te wees. Dit is ’n goeie tyd om die besluit te neem,” het Steyn gesê. Hy is egter steeds beskikbaar vir die Bulls.
Rafa wil weer in Parys wen
“Ek brand om in 2022 weer die Franse Ope my toernooi te maak.”
Boulers sal wedstryde vir Proteas wen
’n Kolwer soos Faf du Plessis sou ongetwyfeld van groot waarde in die Verenigde Arabiese Emirate gewees het.
4 op ’n ry vir Campher!
Ierland se jong Suid-Afrikaans gebore bouler het vier paaltjies van vier aflewerings in die T20-Wêreldbeker geneem.
Bavuma stadig uit die blokke
Die Protea-kaptein kon net een lopie aanteken van die eerste 12 aflewerings wat hy trotseer het.
Federer nie meer onder tien bestes
“Ek twyfel of Roger weer ’n titel sal wen.”
Boorling van Johannesburg wen in Kalifornië
“As jy vóór die aanvang van die toernooi vir my gesê het dat ek uiteindelik die silwerware omhoog sou hou, sou ek jou beslis nie geglo het nie.”
Proteas maak litte teen Afghanistan los
Kom ons wees eerlik met mekaar: ’n Mens is nog effens onseker hoe die Proteas se beste elftal lyk.
Skeidsregterfluitjie, reën frustreer slordige Bulls
’n Mens kan seker nie vir Marcell Coetzee verkwalik as hy vanaand nagmerries kry van ’n skeidsregter wat gereeld op sy fluitjie blaas nie.
Lions baie beter as in CB, maar foute kniehalter steeds
“Ons is nog glad nie tevrede met ons spel nie, maar ons begin glo dat ons ander spanne onder druk kan plaas.”
‘Choke?’ Aikôna, sê Faf in IPL-finaal
Dalk sou hy nie ’n slegte toevoeging tot die Proteas se Wêreldbekerspan gewees het nie; hy is immers reeds in die Verenigde Arabiese Emirate.
Lara dink AB moet die trekpas kry
“Waarom wil jy vir AB de Villiers behou as hy nie lopies slaan of jonger word nie?”
Hamilton nie van plan dat Russell sy kollig steel
“Ek weet dat hy vinnig gaan wees en dat daar wel kere sal wees waar hy die voortou sal neem. Ek gaan net harder werk om toe te sien dat dit nie gebeur nie.”
Temba wil kolfwerk saam met Quinton open
Dit beteken dat daar elders plek vir Aiden Markram en Reeza Hendricks gemaak moet word.