“Ons wil die passievolle Walliese ondersteuners stil speel. Daarom is die aanloop tot die wedstryd – veral die eerste 20 minute – van groot belang,” het Huw Jones gesê.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Bafana speel klaar met Marokko
Suid-Afrika het vir die kwarteindstryd van die Afrikabeker gekwalifiseer toe hy vir Marokko met 2-0 geklop het.
Dricus gaan op titeltoer
Dricus du Plessis, Suid-Afrika se eie UFC-kampioen, sal Kaapstad en Pretoria op sy titeltoer besoek.
Aussies beklink reeks teen Protea-vroue
ʼn Skitterende Marizanne Kapp het nogtans haar hoogste T20-telling teen Australië in Hobart aangeteken.
‘Nuwe’ Proteas wil blom teen Kiwi’s
“Ons wil nie die land teleurstel nie; ons wil goed presteer.”
Novak bly wêreld se topraketswaaier
Ondanks Jannik Sinner se sukses in die Australiese Ope, is Novak Djokovic steeds die voorste speler op die internasionale verhoog.
Vlok en Franse het 2027 in visier
“As afrigter wil ek natuurlik nog verbeter en meer leer oor die spel. Maar die belangrikste is om Frankryk die wêreldkampioenspan te maak.”
Vat so boulers, sê Faf en Leus
Faf du Plessis en Leus du Plooy het amok onder die MI Cape Town-boulers in ʼn verkorte SA20-wedstryd in Kaapstad gemaak.
Blitse moet hoër rat in Vancouver vind
Ná die Dubai-sewestoernooi was die Blitsbokke eerste op die HSBC-punteleer. Nou, twee toernooie later, beklee hulle die vierde plek.
Klaasen lewer supersoniese beurte
Heinrich Klaasen slaan sy SA20-lopies teen ʼn ongelooflike treftempo van 207,40.
Vreugde vir Sinner, hartseer vir Medvedev
Italië se Jannik Sinner het ʼn agterstand van twee stelle teen Daniil Medvedev uitgewis om die Australiese Ope-trofee omhoog te hou.
Jake meen Bulls was gelukkig
Jake White het sekerlik ʼn groot sug van verligting geslaak toe die eindfluitjie uiteindelik in Saterdag se derby tussen die Bulls en die Lions op Loftus Versfeld geblaas is.
Blitsbokke vyfde in Perth
Die Blitsbokke het hul Perth-sewesveldtog op ʼn wennoot afgesluit toe hulle vir Frankryk met 24–5 geklop het.
Quinton slaan weer lopies
“Quinny het genoeg talent om enige plek in die orde te kolf. Dit was ’n fees om hom in aksie te sien.”
Blitse val vas teen vurige Fidji
Suid-Afrika het glad nie sleg in sy bekerkwarteindstryd teen Fidji gespeel nie. Die eilandmanne was net ʼn bietjie beter.
Sa-ba-‘wen’-ka!
Aryna Sabalenka het net 76 minute nodig gehad om haar Australiese Ope-titel suksesvol in Melbourne te verdedig.
Twee seges op ’n streep!
Suid-Afrika se vrouesewesspan het vandag met Groot-Brittanje en Spanje afgereken.
Argentyne te vinnig vir Blitsbokke
Suid-Afrika se sewesspan het egter genoeg gedoen om vir die bekerkwarteindstryd te kwalifiseer. Die Blitsbokke speel om 13:00 teen Fidji.
ʼn ‘Perth-ekte’ begin
Wat uitslae betref, geniet die Blitsbokke ʼn goeie aanloop tot die Perth-sewestoernooi. Hulle is onoorwonne ná die eerste dag se spel, maar die ware toets wag môre teen Argentinië.
Bokke pak Portugal in Rosestad
“Ons is baie opgewonde om na Bloemfontein vir dié geskiedkundige wedstryd terug te keer,” het Rassie Erasmus gesê.