Verskeie spanne en spelers het Shabnim Ismail se lof besing nadat die vurige Protea-snelbouler haar internasionale uittrede aangekondig het.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Dollars rol steeds in vir Roger
Roger Federer het verlede jaar sy amptelike uittrede aangekondig, maar hy tel steeds onder die wêreld se hoogsbetaalde sportsterre.
Leinster sal nie weer in dié slaggat trap
“Daar sal geen verskonings wees nie. Ons sal nie weer uitgevang word nie,” het Robin McBryde (Leinster-hulpafrigter) op die vooraand van nog ʼn uitklopwedstryd teen ʼn Suid-Afrikaanse span gesê.
Alle oë steeds op Rafa
“Selfs al het hy laas in Australië gespeel, sal dit moeilik wees om ʼn man te stuit wat die Franse Ope reeds 14 keer gewen het,” het Carlos Alcaraz gesê.
Roos opgewonde oor Fourie se terugkeer
Die Stormers kan ʼn gedugte lostrio vir die naweek se Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen die Bulls in Kaapstad kies.
Bokke sal Kolisi se vordering ‘monitor’
Dit is egter nog te vroeg om met sekerheid te sê wanneer die Springbok-kaptein weer op die speelveld sal wees.
Alcaraz stoomroller vir Zverev
Carlos Alcaraz het kwalik ʼn voet verkeerd gesit en vir Alexander Zverev in 83 minute ore aangesit.
Perez: Die held van Azerbeidjan
“Sergio het ʼn ongelooflike naweek agter die blad. Ek weet nie wat in Azerbeidjan se water is nie, maar hy is doodeenvoudig net altyd op sy stukke daar.”
Novak kan nou in VSA afslaan
Die Amerikaanse regering sal op 11 Mei sy Covid-19-inentingsregulasies verslap, wat beteken dat Djokovic toegelaat sal word om die land binne te gaan.
Stormers teen Bulls: Uitkloprugby maak speelveld gelyk
“Dit is nou ʼn nuwe kompetisie en dit is irrelevant hoeveel wedstryde jy vooraf gewen het en of jou teenstanders jou in die groepfase geklop het,” het Jake White gesê.
Faf staan sterk op moeilike blad
Op ʼn baanblad waarop die meeste kolwers gesukkel het, het Faf du Plessis se 44 lopies die weg gebaan vir die Royal Challengers Bangalore se uiteindelike sege van 18 lopies teen die Lucknow Super Giants.
Spies en rugbyplesier
Pierre Spies het ʼn topspan gekies uit die spelers met wie hy in sy loopbaan skouers geskuur het. En die vyftiental sluit Os du Randt en Bakkies Botha in.
Alcaraz en Zverev kan vir lokettreffer sorg
Hoewel Alexander Zverev goeie tennis speel, is Carlos Alcaraz oorgehaal om met ʼn vuurwerkvertoning voor sy tuisskare in Madrid vorendag te kom.
Kwarteindstryd ʼn skoon bladsy vir Stormers, Bulls
John Dobson meen dat die afgelope Saterdag se Curriebeker-vertoning nie so ʼn groot invloed op die komende Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd tussen die Stormers en die Bulls sal hê nie.
Zverev op drafstap na volgende ronde
Alexander Zverev sal nou teen Carlos Alcaraz of Grigor Dimitrov te staan kom.
Dubbeldoor-Perez-plesier!
Sergio Perez, Red Bull se Mexikaanse renjaer, het die blitsren én die hoofren in Azerbeidjan gewen.
Klaasen en kie bó, ondanks Marsh-heldedade
Heinrich Klaasen het vier sesse teen die Delhi Capitals geslaan en hy het nou al 153 lopies in sy ses wedstryde teen ʼn treftempo van 182,14 gemoker.
Streeptruie tem sleepvoet-Bulle
Die Kapenaars het die kleedrepetisie van die Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd op ʼn drafstap gewen.
Ratse Kolbe weer gereed vir aksie
Met spelers soos RG Snyman en Siya Kolisi op die krukkelys, sal Kolbe se wedstrydgereedheid welkome nuus vir die Springbok-bestuurspan wees.
Leeus wen katgeveg teen Pumas
Die Johannesburgers se Morné van den Berg het ʼn barshou teen die Laevelders gespeel.