Antonie Pieterse is ʼn jong swemmer van Die Hoërskool Menlopark in Pretoria wat beslis in die voetspore van Suid-Afrika se ander goue swemmers kan volg.
Alles deur die skrywer Johann Gresse
Bokke trek Roos en kie vir oefenkamp nader
“Evan [Roos] het reeds sy Springbok-buiging gemaak, terwyl Sacha [Mngomezulu] en Manie [Libbok] vir die eerste keer aan die nasionale opset blootgestel sal word.”
Brevis skitter weer vir Titans
Dewald Brevis se naam pryk tans onder die voorste kolwers én boulers in Krieket Suid-Afrika se T20-uitdaagtoernooi.
Stormers-wenlopie kom in Cardiff tot einde
Die Walliese span het die afbreekpunte oorheers en Rhys Priestland het ʼn meesterlike vertoning in die no. 10-trui gelewer.
Kiwi’s verrinneweer Aussies in Wêreldbeker
Die Suid-Afrikaans gebore Devon Conway is as die speler van die wedstryd aangewys nadat hy 92 onoorwonne lopies vanaf slegs 58 aflewerings gemoker het.
Hendrikse dra no. 10-trui op Ellispark
Ander jong Lions-sterre soos Henco van Wyk, Quan Horn en Ruan Venter kan ook dorings in die Glasgow Warriors se vlees wees.
Haas-baas kla oor Mick
“Ek dink Mick Schumacher beskik oor baie potensiaal, maar hy kos ons ʼn fortuin. Hy het al ʼn paar renmotors afgeskryf en ons moet geld uithaal wat ons nie het nie.”
Skoliere se spaarvarkies glimlag ná toernooi
Wandré Snyman, wenner van die eerste Bridge the Gap-gholftoernooi op die Wingatepark-buiteklub in Pretoria, het R11 000 in die sak gesteek.
Duhan, WP in Skotland-groep
Die persoon in beheer van die musiek op Murrayfield moet deesdae seker ook ʼn Suid-Afrikaanse keurspel byderhand hê wanneer Skotland in Edinburgh speel.
Dewald kan boulers vir Bre(k)vis eet
Krieket Suid-Afrika (KSA) se T20-uitdaagtoernooi het pas begin, maar Dewald Brevis se kolf doen reeds die praatwerk.
Sexton sal Iere teen Bokke lei
Die Springbokke en Ierland sal vir die eerste keer in ʼn paar jaar weer teen mekaar speel wanneer hulle op 5 November in Dublin kragte meet.
Losskakel-krisis: As Lambie net kon help
“Ek dink Pat Lambie sou baie goed by ons huidige spelpatroon ingeskakel het, terwyl hy ook vir die nodige variasie sou kon sorg,” het André Pretorius gesê.
Reën kelder opwarmingstryd
“Ons sien uit na die toernooi. Ons wil goed voorberei en na die beste van ons vermoë speel,” het Temba Bavuma gesê.
Het Novak die fontein van jeug gevind?
“Ek is baie dankbaar en geseënd om in hierdie stadium van my lewe nog goeie tennis te kan speel – 35 is immers nie meer 25 nie!”
Immergroen Ingram steeds ʼn krieketkrag
“Is Colin Ingram ons beste witbalkrieketspeler nóg?” het die Glamorgan-graafskapspan op sosiale media gevra.
Bokke kamp in Stellenbosch
Die Bulls se Johan Goosen is die enigste deurwinterde losskakel wat die kamp in Stellenbosch sal bywoon.
Vettel praat oor uittrede, taaiste teenstanders
“Ek is glad nie opgewonde oor ʼn tiende plek nie omdat ek weet hoe dit voel om eerste te eindig.”
Owen Farrell as ‘rugby-ikoon’ beskryf
Farrell is op koers om in sy 100ste toets te speel wanneer die Rose op 19 November met die All Blacks op Twickenham kragte meet.
Rilee ʼn moet vir WB-wedstryde
Die Proteas het nie nodig om ʼn apteek te besoek nie, Rilee Rossouw se kolfwerk sorg deesdae vir die nodige adrenalien-inspuiting.
Etzebeth ook ʼn reus vir Sharks
Hoe Eben Etzebeth dit regkry om weekliks op alle suiers te vuur, is dalk ʼn goeie onderwerp vir ʼn doktorale proefskrif óf die draaiboek vir die volgende Marvel-rolprent.