Dié fasiliteit is deur die popster se liefdadigheidsorganisasie befonds en spog met die eerste suksesvolle skeiding van ʼn Siamese tweeling in dié Afrikaland.
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Wen: ‘Stroomop’-roman
Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn eksemplaar van die “Stroomop”-roman, geskryf deur Adeline Radloff, wen.
Koningjagluiperdtweeling hou verjaardagpartytjie vir bewusmaking
“Daardie nag het ek gedroom die Here sê vir my: ‘Wat dink jy doen jy? Hoekom nou net die gesonde jagluiperd aanneem? Dink jy nie Ek kan die ander een gesond maak nie?’”
Boek: Karoo
In sy tweede fotoboek, Karoo, sit Louis Botha sy verkenning van die rykdom, kwesbaarheid en kompleksiteit van die Karoo en haar mense voort.
Geliefde pianis terug met lekkerluister-album
Dié nuwe vrystelling spog met tien splinternuwe oorspronklike werke uit sy eie pen, asook vier van sy gewildste treffers vanaf vorige albums.
Boek: Die tale wat ons praat
In hierdie boek bring Jana Luther en Fred Pheiffer, saam met Danny Fourie as samesteller, van die gewildste bydraes deur dié luisteraars en taalkenners byeen.
Boek: Ralph Haynes: Godfather van die Wes-Rand
Ralph Haynes, die ‘mafiabaas’ van die Wes-Rand, het op 21 Januarie 2011 spoorloos verdwyn. Nadat hy op daardie dag in ʼn helikopter geklim het, is hy nooit weer gesien nie.
‘Marlize sal op die Here se tyd geopereer word’
“Hierdie ding is besig om haar te vernietig.”
Boek: Die Lucky Strike
Met ‘Die onaantasbares’ het Steve Hofmeyr liefhebbers van spanningsromans aan Die Sluiper bekend gestel. In ‘Die Lucky Strike’ leer ons die gesiglose in sy weerloosheid ken.
Man wis gesin uit, pleeg selfmoord
“Hy het soos ʼn doodgewone ou gelyk. Hy sou buite met sy kinders speel.”
Luister: Op net 20 gereed om sy merk te maak
“Ons as Afrikaners het ʼn kultuur waar ons alles onder die mat invee en ons vermy baie ernstige onderwerpe, waaroor ek voel gepraat moet word.”
Boek: Dowe gode
Moord, verraad en hoop: Watter een van hierdie drie sal uiteindelik oorwin?
Mev. SA durf Drakensberg aan ná beproewing
“So vreesaanjaend soos dit was, het dit my laat beleef hoe dit voel om nie te kan asemhaal nie.”
Boek: Man sonder weerga
Hierdie omnibus is ʼn samestelling van drie van Bets se vorige Romanzas, Die towerformule, Liefste Valentyn en Engel sonder vlerke. Al drie verhale het ʼn hospitaal-, of mediese agtergrond.
Grapjas-aktrise se eersteling gebore
“Sy’s hier! Ons kosbare baba Zoe het Saterdag arriveer en ons is halsoorkop verlief,” het die aktrise geskryf.
Foto’s: Skattige prins Louis gedoop
Kensington-paleis het vooraf bevestig dat koningin Elizabeth (92) en haar man, prins Phillip (97), nie die doop van hul sesde agterkleinkind sal bywoon nie.
Boek: Die reus Van der Bees
Die reus Van der Bees is ʼn nare ou brompot, en as hy honger raak, dan mor en knor die grompot.
Só het dit gerol by Innibos 2018
Kyk hier na al die statistieke – soos onder meer hoeveel mense die fees bygewoon het en hoeveel pannekoeke gebak is.
Luister: Motorfietse vat weer die pad vir Madibadag
Zelda le Grange het met Maroela Media gesels oor die Bikers for Mandela Day-inisiatief en wat dié projek vanjaar beoog.
Boek: Wrok
Vyf mense, vyf dele van die stad.