“Toe Scott met sy eerste liedjie begin, het ek na my kêrel gekyk en gesê: ‘Ons moet hier uit kom’.”
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Sit jy heeldag? Sóveel moet jy dan oefen
Ons weet dat om uur na uur stil te sit, is nie goed vir ons nie, maar hoeveel oefening moet ons doen om die negatiewe uitwerking wat ʼn dag agter die lessenaar op ons gesondheid het teen te werk?
Ivan Botha: Die drama en komedie van die lewe
In ‘Alles Malan’ is hy die argitek Wim Viljoen en een van die dae is hy terug as lispelende Manie in ‘Hotel’. Intussen is Ivan Botha ook pa van twee, ’n sakeman en rolprentmaker.
Brou só die perfekte koppie tee op internasionale teedag
Dié teemakers se webwerf gee gebruikers die opsie om te kies of hulle tee in ʼn koppie of ʼn pot gaan maak, en verskaf dan wenke na gelang van die gekose opsie.
‘Alles Malan 2’ skyn kollig op suksesvolle vroue
In ‘Alles Malan’ gaan Tessa se loopbaan van krag tot krag terwyl haar man, Frik, sukkel om Malan Vervoer aan die gang te hou. Is daar reëls vir verhoudings waar die vrou meer as die man verdien?
Versorg jou hande, voete tuis
Dit is nooit ʼn slegte tyd om die vaardigheid te bemeester om vir jouself ʼn manikuur of pedikuur tuis te gee nie.
Golden Globes 2022: Western-dramafliek, satire-reeks loop voor
Kristen Stewart is benoem vir haar rol as prinses Diana, Lady Gaga vir haar rol as Gucci-vrou en Will Smith vir sy rol as Serena en Venus Williams se pa in “King Richard”.
Luister: Posduif se debuutalbum laat die voete jeuk
“Elke liedjie het ’n unieke klank en storie.”
Blyde Smit: Van ‘7de Laan’ na wynland in ‘Troukoors’
Vir die rol van Luca in ‘Troukoors’ het Smit haar lank vir die oudisie voorberei en selfs leer Klingon praat.
Foto’s: Franse sjef se suikersoet skeppings gryp wêreld aan
Sy skeppings sluit onder meer lewensgrootte leeus, arende, drake, horlosies en telefone, paddas wat goggas vang, robotte, motorfietse, musiekinstrumente en ʼn replika van die Statue of Liberty in.
SA se Lalela eindig 3de in Israel
“Die hele ervaring het my wildste verwagtinge oortref.”
Sepiegids: Pine en Jana op reeksverkragter se spoor in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ is Steve geskok in Vicky se optrede en in ‘Suidooster’ trek Elana swaar ná Susan se verraad.
‘Legacy’-paartjie se dogtertjie gebore
Volgens die paartjie is hul dogtertjie deur middel van vrygeboorte in die lewe gebring.
Jo Black braai dié Desember op klein dorpies
“Die groot feeste is gewoonlik op die groot dorpe en in stede, so daarom het ons besluit om die kleiner dorpies te verken terwyl ons al singende om die braaivleisvuur staan.”
Desember-vermaak: Nuwe Afrikaanse reeks deur ‘Die Boekklub’-skrywers
Die reeks speel teen die agtergrond van die prag en romanse van die Kaapse troubedryf af.
Germandt oor skoknuus vir Louis, Delia in ‘Binnelanders’
In Vrydagaand se episode van ‘Binnelanders’ het Louis Koster en Delia Richter skoknuus ontvang. Vermy dié berig as jy die sepie volg en nog na Vrydagaand se episode moet kyk.
Geliefde ‘7de Laan’-aktrise (70) sterf
Die oorsaak van haar dood is nog nie bekend nie.
Nuwe musiekfamilie, enkelsnit vir Andriëtte
“Op laerskool het die sanggogga my gebyt – die koorjuffrou het my voor laat staan en vir my ’n mikrofoon aangegee.”
Foto’s: GrootFM-familie hou Kerskonsert
“Ons boodskap was om dié feesseisoen nie te dink aan dit wat ons verloor het nie, maar dit wat ons ontvang het – met sy geboorte, sy kruisiging en met sy opstanding.”
Hollywood: ‘Sex and the City’-herlewing skok kykers; Italiaanse rolprentregisseuse (93) sterf
Die eerste episode van die herlewing van die uiters gewilde televisiereeks ‘Sex and the City’ het reeds kykers geskok toe dit Donderdag uitgesaai is.