Goeie gesondheid en welstand begin juis by ʼn goeie nagrus.
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Aardklop ‘in die kleine’ eersdaags op die planke
ʼn Verskeidenheid van drama, musiek, rolprente, gesprekke, kursusse en visuele kuns sal einde vandeesmaand in Pretoria aangebied word.
SA se goue Supa-Piet se pad na sukses
“Aan die einde van die dag is hierdie net jou lyf, dit is nie wie jy is nie. Pieter is die ou hier binne.”
‘Wonderwerk’-baba vir ‘Toks en tjops’-aanbieder
“Ons het bitter lank vir hierdie oomblik gebid en nou kan ons uiteindelik die nuus met almal deel.”
Modegiere 2021: Dis heerlike lente!
Ná ʼn lang, koue winter kan Suid-Afrikaners nie wag om uiteindelik die dik winterjasse, bonkige truie en wolserpe te verruil vir ʼn koeler, ligter klerekas nie.
Honger mense baat meeste by dié rekord
Die organisasie het 90 450 blikkies kos oor ʼn afstand van 6,7 km uitgepak.
Sepiegids: Dís wat dié week in jou gunstelingsepies gebeur
NUUT: Met Maroela Media en kykNET se splinternuwe sepiegids kan jy nou weekliks ʼn voorsmakie kry van die gebeure in jou gunstelingsepie.
Wenner van FAK Geskiedenisolimpiade aangewys
Leerders van 30 laerskole landwyd, asook van die Urenui School in Nieu-Seeland, 10 tuisskole en verskeie leerders verbonde aan Voortrekkerkommando’s, het vanjaar deelgeneem.
Kaapse aktrise wys gesig in ‘Binnelanders’
Met ʼn amper tweejarige woelwater-dogtertjie by die huis in Kaapstad, is dit ʼn uitdaging om vir lang tydperke aaneen weg te wees van die huis af.
‘Spoorloos’-akteurs in nuwe Corné Pretorius-video te sien
“Ek dink ons het ʼn album gemaak waarop Corné trots kan wees.”
Hollywood: Nuwe ABBA-musiek glo binnekort te hoor; lokprent vir Diana-fliek maak opslae
Dit sal dié Sweedse popgroep jongste musiek in 39 jaar wees.
‘Survivor SA’: Buiteperd se vlam geblus
Vermy dié berig as jy die reeks volg en nog nie na Donderdagaand se episode gekyk het nie.
Video: Nando’s skeer gek met ‘Tembisa-tienling’
Die video, wat Donderdag op YouTube gedeel is, is reeds duisende kere gekyk en versprei ook tans soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Verlies inspireer jongste Zamudio-snit
“Ek het die afgelope tyd baie gestoei met die gedagte van verlies. Verlies aan lewe, verlies aan inkomste, verlies aan werk.”
Foto’s: Prinses Charlene, gesin herenig in SA
Leefstyltydskrifte oor die hele Europa het die afgelope paar weke koorsagtig bespiegel dat dié koninklike huwelik dalk op die rotse is.
Skatte uit Strijdom-huis nou deur Erfenisstigting bewaar
Verskeie van die artefakte, soos skilderye, portrette, Strijdom se tikmasjien, ʼn familiebybel en selfs pres. Paul Kruger se pyp, sal nou deur die Erfenisstigting ingeneem, nagegaan en gerestoureer word.
Lokprent: Skuif reg vir ‘Nêrens, Noord-Kaap’
Dit is vanuit die staanspoor duidelik dat die drie broers elk uit ’n ander stuk lap gesny is.
Samsung steek stok in wiel van TV-plunderaars
TV Block is hoofsaaklik ontwikkel om televisiestelle onbruikbaar te maak wanneer dit op ʼn onwettige manier bekom is.
Nóg ʼn onderwysgraad by Akademia aangebied
“Die voornemende student moet lief wees vir mense – veral kinders – en om saam met hulle te werk.”
Kanye West wil sy naam verander
Die 44-jarige het voorheen gesê sy nuwe naam het ʼn “godsdienstige betekenis” vir hom.