Volgens Candy is die kwessie dat sy haar sielsgenoot gevind het die inspirasie agter die liedjie, en sy was nog nooit só gelukkig nie.
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Hollywood: Legende se as geskuif; Britney wil pa ‘aankla’
“Hulle doel was om my te laat voel asof ek gek is, en ek is nie. Dit is nie oukei nie.”
Kyk: Neels nie meer ‘op sy eish’ ná finale keuse
Die akteur Neels van Jaarsveld het Donderdagaand sy finale keuse gemaak tussen die vroue wat om sy hart meegeding het.
Vermy die berig as jy die program volg en nog nie vanaand (Donderdag) se episode gesien het nie.
Liefdadigheidsvlug voed afgeleë KZN-gemeenskap
“Aangesien die hele provinsie byna in puin lê was dit aanvanklik oorweldigend om te besluit waar die grootste nood is.”
Geliefde SA mode-ontwerper sterf
“Ons harte is stukkend. Wat ʼn ongelooflike mens was jy nie. Ons sal altyd lief wees vir jou.”
Kyk: Voelgoed-video’s maak harte warm te midde van chaos
In Alberton het personeel en besoekers lofprysing buite ʼn hospitaal gedoen, werknemers in Tugela bedink ʼn slim plan met kookolie en ʼn man maak musiek in die strate van Umhlanga.
Musiekster om dop te hou: Marius Lubbe
“Die musiekbedryf het my geleer dat harde werk, respek en nederigheid baie belangrike bestanddele is as jy sukses wil behaal.”
Lydia Winchester ‘herstel volkome’ ná stryd teen Covid
“Ek kan net dankbaar wees teenoor die Here dat Hy my gelei het.”
TV-sjef se man sterf
“Ek waardeer al die liefde en ondersteuning wat ons ontvang het en steeds ontvang.”
Duisende steek hand op om SA te herbou
Individue en maatskappye regoor die wêreld bied nou hul gratis dienste aan om die strate van Suid-Afrika skoon te maak en te herstel.
‘Friends’-reünie, ‘The Crown’ voorlopers vir Emmys
Dit is die eerste keer dat Courteney Cox benoem is vir ‘Friends’, bykans 20 jaar nadat die laaste episode uitgesaai is.
Osaka-pop vlieg van rakke af
ʼn Nuwe Barbie-pop wat op die tennisster Naomi Osaka geskoei is, het Maandag uitverkoop slegs ure nadat dit uitgereik is.
Rina, Johan sterk tuis aan ná Covid-stryd
“Ons is deur ʼn tonnel, maar ons is anderkant uit en ons is só dankbaar daarvoor, want soveel mense is nie so gelukkig nie.”
Nuwe baba, verloofring vir twee SA bekendes
Hy vertrek binnekort na die Olimpiese Spele in Tokio, Japan.
Prettige Afrikaanse padrit-fliek nou te sien
“Die fliek kyk met ʼn tong in die kies na van die kwessies wat mense in hul laat 20’s kwel.”
BSV: Marciel ontmoet vanjaar se 10 TV-boere
“Dit is een ding om vir iemand te verduidelik waaroor jy passievol is, maar dit is ʼn ander dinamika as hulle kan wys waaroor hulle passievol is.”
Tiaan Rautenbach takel ‘ernstiger rol’ in ‘Binnelanders’
“Dit sal heerlik wees as George later weer kan terugkeer na die storie – dalk dié keer met ʼn nuwe vrou,” skerts Rautenbach.
Hollywood: Spice Girls vier 25 jaar; tapyt weer uitgerol in Cannes
In 1996 het die Britse popgroep Spice Girls die wêreld oorrompel met die hul debuutenkelsnit “Wannabe”.
‘Op my eish’-gunsteling uitgestem; top-3 bly oor
“Die goue draadjie wat ons almal verbind, is dat ons sterk, onafhanklike vroue is wat almal na die regte lewensmaat soek.”
Meghan se kinderboek haal nie koninklike boekwinkel
Slegs 3 212 eksemplare van die boek is in Brittanje verkoop sedert sy eerste week van publikasie op 8 Junie.