Gerugte dat die sanger ernstig siek is, word saam met ‘n “gedokterde foto” op sosiale media versprei.
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
People’s Choice-toekennings in Kalifornië uitgedeel
Dié toekenningsgeleentheid vereer die room van die internasionale vermaaklikheidsbedryf en pop-kultuur.
Musiekster om dop te hou: Bianca Blanc
Haar Afrikaanse debuutenkelsnit, “Praat met my”, is deur die sanger Heinz Winckler geskryf.
Musiekvideo: Deon Dee lê rou emosies bloot met musiek
“Ek moes leer om myself emosioneel te kan uitdruk, en ek leer nog steeds. Die liedjie gaan juis dáároor.”
Musiekvideo: Emma Ellis sing nostalgiese lied oor verlore liefde
“Ek hoop mense kan aanklank vind by die hartseer wat ons gevoel het toe ons dit geskryf en gesing het.”
Hoe lyk Hollywood: ‘Harry Potter’-ster spog met baba; ‘Emily in Paris’ word hernu
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Luister: G’nT klink ’n glasie op samesyn
“Soms raak ʼn mens keelvol vir die druk wat met werk en geldsake gepaardgaan. Dan is dit noodsaaklik om ʼn kuier te reël en vir ʼn oomblik van jou sorge te vergeet.”
Foto’s: Country-sterre hang uit op jaarlikse toekenningsgeleentheid
Miranda Lambert het die grootste getal benoemings gehad met sewe, gevolg deur Luke Combs met ses.
Konsertgids: Valiant Swart, Jak de Priester die naweek regstreeks te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van konserte waarmee musiekliefhebbers kan ontspan.
‘Binnelanders’ se Elise: ‘Die helingsproses is nou volsirkel’
“Dit is soos om ʼn ou vriendin raak te loop, maar dié keer pas hulle mekaar net beter op.”
50 amandelbome vir sorgsentrum geplant
Sedert die projek in 2011 van stapel gestuur is, het dié organisasie al bykans 16 000 bome geplant.
Foto’s: SA musikant by MTV EMA’s vereer
Kyk hier na die glans van vanjaar se MTV EMA’s wat net soos talle ander toekenningsgeleenthede virtueel aangebied is.
Jannie Moolman gesels oor passie vir digkuns, Afrikaans
”Daar is baie kunstenaars wat op hulle eie manier probeer veg vir ons mense en ons taal.”
Foto’s: Verkiesingskoors tref Hollywood, bekendes
Talle bekendes het hierdie week sosiale media gebruik om hulle aanhangers aan te moedig om hul kruisies te gaan trek.
Musiekvideo: Rooksein maak hart oop met debuut-video
Die groep se debuut-musiekvideo vir “Kyk na my hart” is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Konsertgids: Anton Goosen, Deon Meyer dié naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van konserte waarmee musiekliefhebbers kan ontspan.
Nuwe lid, enkelsnit vir ADAM ná blaaskans
“Ek was lanklaas so gelukkig, maar een ding kort en dis om weer regstreeks op te tree en nou kan ons dit weer doen.”
Luister: Pieter Marcato dis nuwe country-geur op
Die musikant vertel hy is gek oor die nuwe country-styl wat hy in sy musiek ontsluit het.
Haai, kyk! ‘Baby Shark’ YouTube se gewildste nóg
Sou al die stromings op YouTube van dié oorwurm herhaaldelik na mekaar speel word, sal dit beteken dat dit vir 30 187 jaar ononderbroke gespeel kon word.
Luister: Henrico Coetzer gryp die kollig aan
“Ek het my lewe lank vir ander kunstenaars geopen, maar nou kom die gehoor om vir my te kyk.”