Die korona-pandemie is só ʼn saak waar bewindhebbers keuses oor die aanpak daarvan moet maak.
Alles deur die skrywer Leopold Scholtz
Konflik in Libië lei tot groeiende internasionale onstabiliteit
Naas al die ander brandpunte – Rusland, China, Islamitiese fundamentaliste – het ’n nuwe brandpunt in die laaste tyd na vore getree wat potensieel gevaarlik kan word.
M.T. Steyn – held of skurk?
Steyn se erfenis vir die geskiedenis kan onder ’n enkele hofie saamgevat word: sy stryd vir die oorlewing van die Afrikanervolk, skryf Leopold Scholtz.
Afrikaans: ʼn onderwerp ter sprake
Dis ’n saak wat sterk emosies na alle kante oproep. Dit moet egter met deernis, nuanse en begrip vir die uiteenlopende rigtings benader word; dit help nie om mekaar sleg te sê nie. Verskeie punte is hier van belang.
Laat ons wedersyds sensitief wees
Die wyse waarop rassisme tot uiting kom, is dikwels ʼn ingewikkelde, veelkantige saak wat uit verskillende perspektiewe beskou moet word, skryf Leopold Scholtz.
Afrikaner wees tussen liefde en kritiek
Kan ’n mens tegelykertyd met oorgawe Afrikaner én uiters krities op die Afrikaners wees? Die antwoord kan in die name van twee mense opgesluit word: NP van Wyk Louw (wat vandeesweek presies ’n halfeeu gelede gesterf het), en Elsa Joubert (wat in die naweek in ’n hoë ouderdom oorlede is).
Loop maar lig vir beoefening van eietydse geskiedenis
Ons dink so maklik ons kan eietydse ontwikkelings akkuraat vertolk. Maar dikwels – meestal eintlik – het jy ’n bepaalde tydsverloop daarvoor nodig, en dis maar die beste om altyd ʼn bietjie beskeie te wees.
Intussen huil die geliefde land…
Die situasie word vererger deur die absoluut kranksinnige voorskrifte wat harde Staliniste soos min – Ibrahim Patel en magsbeluste politici soos Madame Nkosazana Dlamini-Zuma (met haar charisma wat aan dié van ’n yskas herinner) – links en regs uitskryf.
Die ANC en die koronasepter
Ramaphosa sal moet fyn trap as hy president van die land en leier van die ANC wil bly, skryf Leopold Scholtz.
Koronavirus: Tussen Scylla en Charybdis…
En dus staan regerings nou voor ’n yslike dilemma. Hulle moet tussen Scylla en Charybdis deurskuur, skryf Leopold Scholtz.
Krag uit totale magteloosheid
Wat het die koronakrisis met die Lydenstyd – die aanloop tot die Paasfees – te make?
Fopnuus – lagwekkend én skadelik
Die geheim is: Lees wyd, lees uiteenlopende publikasies en lees álmal – ja, ook hierdie artikel – krities, skryf Leopold Scholtz.
Cyril se omwenteling oor Eskom en die DA oor SEB
Twee berigte van die afgelope paar dae het my aandag nogal getrek en albei kom op ’n taamlike omwenteling neer, skryf Leopold Scholtz.
Apologie vir apartheid – ja of nee?
Net soos ’n eeu gelede staan die Afrikaners weer uitgelewer aan ’n regering wat hulle onverskillig en dikwels aktief vyandig beskou. Ons kan dit nie laat by ’n blote morele veroordeling of skuldbekentenis nie, skryf Leopold Scholtz.
Mandela tot Ramaphosa: Kan ANC-skip van rigting verander?
Pres. Ramaphosa het onlangs in ’n toespraak te kenne gegee dat dit inderdaad is wat hy wil doen. Maar sê is een ding, dóén is ’n ander.
Onthou Auschwitz, maar …
Onthou Auschwitz, maar moenie al die onbekende kampe diep in die Russiese Arktiese gebied en Siberië vergeet nie, skryf Leopold Scholtz.
Wyle Scruton had ’n punt beet oor konserwatisme
Die ou mense het gesê enigiets waar ’n “te” voor staan, is nie goed nie (behalwe tevrede).
Qua vadis in 2020, Suid-Afrika?
Wanneer hierdie woorde geskryf word, staan ons op die punt om ’n nuwe jaar te betree. ’n Nuwe jaar vol nuwe probleme, maar ook nuwe oplossings.
Historiese bronne oor Jesus se lewe
By Jesus se lewe gaan dit oor iets dramaties anders.
Navo nog nie bokveld toe nie
Die pas afgelope Navo-leiersberaad buite Londen het toe nie, soos sommige gevrees het, op ’n breekspul uitgeloop nie, skryf Leopold Scholtz.