Ford se immergewilde Ranger is nou met ʼn Ford-goedgekeurde gepantserde baadjie beskikbaar.
Lees meerAlles deur die skrywer Liana Reiners
Ford se Everest afgestof en opgetof
Op die oog af lyk die nuwe Everest nie dramaties anders as sy voorganger nie – die wagwoorde hier is beslis subtiel dog elegant, gemaklik en duursaam.