“Politieke dier/tier al dan nie, vir die Afrikaner is die tyd ryp vir besinning oor die nuwe Suid-Afrika se verlede en toekoms. Laat ons praat.” Maretha Maartens neem deel aan die gesprekreeks: “1990 – 2012: Die Nuwe SA se verlede en toekoms.”
Lees meerAlles deur die skrywer Maretha Maartens
Bestaansvoorwaardes vir ʼn Afrikanergemeenskap: 10 van hulle
Bestaansvoorwaardes vir ʼn Afrikanergemeenskap? Ek staan my lysie en maak terwyl die blouligvoertuie en die slap karre om die verkeersirkel voor ons gaan. Dalk vind ons en ons kinders mekaar aan weerskante van so ‘n lys. Dalk neem so ‘n lys sommige bo-sestigs terug klaskamer toe. Dalk maak my lys ‘n paar van my tydgenote briesend kwaad. Dalk moes ek dié lys al in 1994 opgestel het…
Die negende verlore generasie
“Toe die pasiënt se skedel so oopgeflap word en die brein met die tumor so oop en bloot daar lê, was dit die mooiste ding…
Twee gewigtige vrae oor volkwees
Die Melkweg was ‘n digte hemelliggaammassa van horison tot horison in die naghemel. Die môrester en die naaste planete was nader en groter as wat…
Afrika is plek van onbetaalbare opvoeding
Nag-ure bestaan nie uit minute nie. Hulle bestaan uit slierte tyd en geluid. Snags word afstand nie in meter of kilometer gemeet nie. Snags is…