Die DA meen daar moet onmiddellik met die energie-aksieplan weggedoen word sodat daar op werklik korttermyn- en langtermynoplossing gefokus kan word.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Maart-brandstofpryse: Motoriste gaan weer hoes
Dit is die tweede agtereenvolgende maand wat die brandstofprys verhoog word.
Ian Cameron ‘oorweldig’ deur ondersteuning oor DA-skuif
Geordin Hill-Lewis, Kaapstad se burgemeester, meen polisieminister Bheki Cele gaan slapelose nagte hê om aan Cameron as parlementslid vir die DA te dink.
Aktivis Ian Cameron gaan nie ‘sharrap’; nou op pad politiek toe
Ian Cameron is geen vreemdeling vir politici trompop loop nie en hy gaan dit nou steeds doen, maar voortaan as lid van die DA. Cameron het die afgelope jaar dié party se keuringsprosesse deurloop en is nou op die DA in die Wes-Kaap se lys vir die Nasionale Vergadering.
Versekering van vry, regverdige verkiesing élkeen se plig
“Die onus berus op elkeen met oë wat kan sien, en ʼn slimfoon wat video’s en foto’s kan neem, om enige moontlike ongerymdhede by stembusse onmiddellik aan die groot klok te hang.”
DA misbruik Joslin-saak vir politieke gewin, sê polisie
Die polisie is nie beïndruk met ʼn plakkaat wat na bewering deur die DA versprei word nie.
Beurtkrag dié naweek bedags opgeskort
Eskom sê 13 921 MW is tans weens onbeplande onderbrekings onbeskikbaar.
Byeboer desperaat om gesteelde byekorwe op te spoor
Kobus Schmidt het ʼn verlies van minstens R300 000 gely. Sy byekorwe was boonop gereed vir bestuiwing op saadsonneblomme.
Kind ernstig beseer in ongeluk op N4
In ʼn afsonderlike voorval is die bestuurder van ʼn BMW X5 Vrydagmiddag op die N4 naby Schoemanskloof in hegtenis geneem nadat hy die spoedgrens met 90 km/h oorskry het.
‘Geen student sterf’ tydens NWU-betoging
Volgens die universiteit is twee studente glo deur ʼn motor raakgery en vir mediese evaluering gestuur. Niemand is egter dood of ernstig beseer nie.
TikTokker hét geteister; moet video’s verwyder
Njabulo Madlanga het verlede jaar beweer dat Reece Lopes (20), Milan Kruijer (20) en Jude Fraser-Grant (21) “aapgeluide” gemaak het in ʼn ry by die Gold Reef City-pretpark.
President skors Dipuo Peters
Die besluit volg op ’n sanksie teen Peters wat deur die parlement se gesamentlike komitee oor etiek en ledebelange aanvaar is.
Marokane begin amptelik by Eskom
Eskom se raad verwag minstens twee belangrike goed van Dan Marokane en sy bestuurspan, waarvan een die beëindiging van beurtkrag is.
‘Red SA, stem DA’
DA-leier John Steenhuisen sê vanjaar se verkiesing bied ’n laaste kans om die land uit die ANC se wurggreep te red, en ’n algehele ineenstorting van die land te voorkom.
507 dae later, steeds geen geregtigheid vir vermoorde Bokgabo (4)
“Meer as 80 moorde word elke dag in Suid-Afrika aangeteken, maar weens ʼn DNS-agterstand word slegs 14,5% daarvan opgelos.”
Kaapstad help soek na vermiste Joslin
Saldanhabaai se burgemeester het by die Stad Kaapstad om hulp en hulpbronne gepleit nadat die polisie sy soektog na die sesjarige dogtertjie afgeskaal het.
SA landbou-uitvoere behaal nuwe rekord
Sitrus, mielies, appels en pere, neute, wyn, sojabone, suiker, wol, druiwe, bessies, avokado’s en vrugtesap het die uitvoerlys verreweg oorheers, ondanks talle logistieke uitdagings wat die landboubedryf bly teister.
Canal+ moet Multichoice ʼn oorname-aanbod maak
Suid-Afrika se Oornamereguleringspaneel het beslis dat die Franse uitsaaireus Canal+ verplig is om onmiddellik ʼn aanbod te maak om ander MultiChoice-aandeelhouers uit te koop.
Soektog na vermiste Joslin afgeskaal
Die polisie sê hul ondersoek duur egter voort, en dat mense hulle daarvan moet weerhou om fopnuus en gerugte oor die soektog en saak te versprei.
Sobey is ActionSA se premierskandidaat vir WK
“Ons mense ly. Dis ʼn werklikheid wat nie deur enige betaalde openbare-betrekkinge-veldtog verbloem kan word nie,” het Angela Sobey Dinsdag in haar tuisdorp, Manenberg, gesê.