Kikker hierdie Suid-Afrikaanse gunstelingdis met ’n nuwe geur op.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Kans op fase 7-beurtkrag ‘baie klein’
Betroubare inligting van Solidariteit-lede in Eskom is dat die waarskynlikheid van fase 7- of 8-beurtkrag baie klein is.
Spanne maak vordering met Brandvlei-brand
“Daar is steeds groot kommer dat die wisselende windrigting steeds opvlammings kan veroorsaak wat alles kan verander.”
Versoek om waterkrisis in Parys as ramptoestand te verklaar
Benewens die feit dat die water ongeskik vir menslike gebruik is, is daar ook dele van Parys waar mense vyf jaar laas water in hulle krane gehad het.
Strafregtelike klag teen speaker ingedien ná doodsdreigement
Sy het in ‘n stemnota genoem dat sy net ‘n grappie gemaak het.
Eskom sê oor beurtkrag vir die naweek
Eskom het tans 5 901 MW op beplande instandhouding en 15 394 MW is nie beskikbaar nie weens onvoorsiene tegniese probleme.
Gesondheidsdepartement skuld miljarde rand
Die departement van gesondheid skuld meer as R3,3 miljard oor ses van die provinsies. Dit is tesame met die feit dat dié provinsies versuim het om 1 750 diensverskaffers te betaal.
Gedig: Vergewe en vergeet
Totius skryf in die gedig, “Vergewe en vergeet”: “Jy het mos, doringstruikie, my ander dag gekrap; en daarom het my wiele jou kroontjie plat getrap.”
Die wêreld se duurste pynappel
Dié variëteit pynappel is baie gesog en baie duur.
Boek: Nic van Wyk se ‘Brood en botter’
Dié Kokkedoor-beoordelaar vier sy kulinêre mondigwording met ʼn keur van onthoukos uit sy kinderdae, restaurantkos met ʼn kinkel en sy gunstelinghartkos.
Stem en wen: Help kies Maroela se Lentebruid
Help ons om Maroela se Lentebruid aan te wys, en staan die kans om ‘n heerlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Niefiksieboeke vir elke leser dié Kersfees
Van ʼn historiese blik op die Dorslandtrekkers en ʼn kleurvolle versameling foto’s uit die Anglo-Boereoorlog, tot ware lewensverhale en ʼn versameling van JC Steyn se laaste werk.
Boek: ‘Kruger se goud’ – John Buchan
Dit is ʼn verhaal van gevaar, bedrog en avontuur, wat alles onder streng geheimhouding plaasvind.
Visrivier vloei deur Cradock, maar g’n water vir dié dorp
Die departement van water en sanitasie pak die skuld op die munisipaliteit en die munisipaliteit blameer beurtkrag weer vir die voortslepende watertekorte.
Resep: Ontbytstafies
Gebruik hierdie resep vir gesonde ontbytstafies.
Resep: Patats in lemoensous
Maak hierdie patatgereg as bykos wanneer jy op soek is na iets nuuts.
Boek: ‘Whitey: Sakereus van Shoprite’
In hierdie boek vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle verhaal van Whitey Basson se opkoms en fabelagtige sukses.
Gedig: Spieël
“Ver anderkant sewe jaar maak hy nog stukkies bymekaar.”
Wen kontant vir Kersfees van Maroela!
Vier gelukkige Maroela-lesers kan elkeen ʼn Kersfeesbonus van R4 000 kontant wen.
Boek: ‘Slym’ – David Walliams
Die eiland Molm word deur die gruwelikste grootmens van almal besit: tannie Grieta Gierig.