Hy het sy vrou van 37 jaar sommer weer die jawoord gevra.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Wenners: Idiome sorg vir groot vermaak
Twee Maroela Media-lesers het die geleentheid gehad om elkeen ʼn Idiomepret-bordspeletjie te wen en die wenner van die eerste prys ontvang ook ʼn eksemplaar van Met een voet in die Bybel.
Boek: ‘Hondman 3: Katkenades’
Hondman kom weer teen sy groot vyand, Ramkat, te staan wat die lewe vir die polisie besonder moeilik maak.
Uitdrukking: Soos dit reil en seil
Waar op aarde kom ons aan die uitdrukking “soos dit reil en seil”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Resep: Hoender met mielies en chorizowors
ʼn Geurige kombinasie van hoender en chorizo in een gereg.
Jett waarskynlik dood, soektog duur voort
“Daar is te veel mense om op te noem, maar dankie aan elke persoon wat ons gehelp soek het en vir elke boodskap.”
Vul jou kroos se Kerskous met dié storieboeke
Van ʼn versameling kinderryme oor vetplante tot ʼn idiome-inkleurboek en jeugromans wat tieners sal boei – daar is leesstof vir elke jongmens dié Kersfees.
Bejaardes beloof trou tussen winkelrakke
Dié twee wou trou aan mekaar beloof op die presiese plek waar hulle mekaar ʼn jaar tevore ontmoet het.
Boek: Bullebakke skoonveld in die buitenste ruimte
Is dit die einde vir goeie ouens wat so graag helde wou wees?
Woord: onklaar
“ʼn Ou tante het haar been onklaar gegly.” Taaltoffie ondersoek die gebruik van die woord “onklaar”.
Resep: Hoenderslaai-toevoupakkies
Maak jou slaai weer interessant deur dit sommer in ’n toevoupakkie te sit.
Beurtkrag verder afgeskaal
Fase 2 sal vir die res van die week net op sekere tye van die dag geld.
Vrou deur honde verskeur
Die vrou was op pad werk toe, toe ʼn klomp honde haar aangeval het.
Mense verdrink ‘amper daagliks’ in Limpopo
Lede van die provinsie se soek-en-reddingspan het hul hande vol gehad sedert die begin van die reënseisoen en in sekere gevalle het meer as een persoon tegelyk verdrink.
Doyens van Afrikaans deur Taalraad vereer
“Kokerwenners dra direk by die tot ryke erfenis van die Afrikaanse taalgemeenskap in sy geheel en daarvoor salueer ons hulle.”
Video: Seuntjie speel verkeersbeampte vir die ganse
Volgens die seuntjie se pa help hy gereeld om die ganse aan te keer wanneer hy met vakansie is.
Gedig: Verse genees
Cas Vos het dié gedig geskryf ter herdenking van die digter Sheila Cussons wat vanjaar ʼn 100 jaar oud sou word.
Resep-video: Ontbytbroodjies
Of jy nou op soek is na ’n vinnige en maklike ontbyt, broodjies vir die langpad of ’n broodjie om in te pak werk toe, hierdie resep is die een vir jou.
Boek: Cas Wepener se ‘Roman’
Wie was Gert – voorslagboer, veedief, geweldenaar, moordenaar, minnaar? Dit hang af met wie ʼn mens gesels, want stories is plooibaar.
Departement van gesondheid sê oor skuld van R240 miljoen
Die departement van gesondheid voer aan ʼn bedrag van R240 miljoen wat hy aan die Johannesburg-munisipaliteit verskuldig is, hou verband met ʼn ou dispuut.