“Dit is oneerlike en kwaadwillige beriggewing (en gepubliseer sonder om my kommentaar te kry).”
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Kersfees-inkopies begin by die Koöperasie
As jy jou oë knip is Kersfees hier! Moenie die spesiale atmosfeer van Kersfees bederf deur jou moeg te loop in besige winkelsentrums nie.
Parel Vallei se tienertoneel wéér bobaas
Meer as 3 000 tieners van reg oor Suid-Afrika het vanjaar aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem.
Boek: Waarheen verdwyn Seamus Smit?
Die verdwyning van Seamus Smit deur Nerine Ahlers is in 2022 as die naaswenner in Lapa Uitgewers se jeugromankompetisie aangewys.
Uitdrukking: In die tredmeule loop
Wanneer sê ons iemand loop in die tredmeule? Taaltoffie stel ondersoek in.
Resep: Kamma-sushi-broodjies
Jy kan glutenvrye brood en tuisgemaakte kouevleis of patee in plaas van ham vir hierdie gesonde kosblikdis gebruik.
Maroela Media se app selfs nog beter as ooit tevore
Jy kan die kategorieë aan- en afskakel soos jy wil, jy kan links en regs tussen die portale rondblaai en selfs donker modus aanskakel. Die beste van alles? Jou Afrikaanse nuus bly gratis!
Aardklop het behóórlik ge‘klop’
Vanjaar het Aardklop nie net weer in Pretoria opgewip nie, maar ook ’n lankverwagte terugkeer na sy Potchefstroom-tuiste gemaak én vir die eerste keer in Linden plaasgevind.
Resep: Portobello-en-nierboontjiepastei
Bedien dié pastei saam met ’n kraakvars slaai en geniet dit saam met jou vriende en familie.
Video: ʼn Regte egte sponskoek
“Dit lyk net té realisties!”
Beast beklink pasgemaakte wynreeks
Die wynversameling is ʼn noemenswaardige toevoeging tot die voormalige Springbok-stut se groeiende sakeportefeulje.
Luister: Hoekom maak leuens so seer?
Leuens laat ʼn mens seergemaak en tog het ons almal al gejok. Lizette Volkwyn verduidelik hoekom dit jou so raak en hoekom ons dit steeds doen.
Boek: De Wet Hugo se ‘Lekkerlag-pretboek’
ʼn Boek met grappe, raaisels, feite en rympies vir ure se pret.
Woord: ongebreideld
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “ongebreideld”.
Chaos by kraamsaal in Oos-Kaap terwyl verpleërs staak
“Swanger vroue het om hulp geroep wat nie sou opdaag nie. Talle mense slaap op die koue vloer en die reuk van bloed hang in die saal. Die paar verpleegsters wat daar is, is heeltemal oorweldig.”
Fase 2-beurtkrag weer ingestel
Beurtkrag sal van Maandag tot Woensdag elke dag van 16:00 – 00:00 ingestel word.
Man gou aangekeer ná Roedtan-plaasmoord
ʼn 33-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op Nico (Nicci) Janse van Rensburg (35), ʼn boer van Roedtan in Limpopo.
Vermeende bedrieër in hof oor R3,4 miljoen
Die SAID het verliese van meer as R3,4 miljoen gely.
DA sê dié lesse is geleer uit bek-en-klouseer-uitbrekings
Die betrokke kwessies sal met die departement van landbou en landelike ontwikkeling aangeroer word tydens gesprekke in die Vrystaatse wetgewer.
Staatsdienskommissie ondersoek 2 000 sonder kwalifikasies
Altesaam 2 364 senior bestuurders, wat in die staatsdiens aangestel is, beskik nie oor die nodige kwalifikasies vir die poste wat hulle tans beklee nie.