Kikker jou volgende braaikuier met dié interessante sosaties op.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Organisasies dien kommentaar oor Bela-wetsontwerp in
“Die aanvaarding van die wetsontwerp sal beteken dat openbare skole sal teruggaan om weer staatskole te word, waar ʼn gemeenskap bykans geen insae in die onderwys en bestuur van sy skool of sy kinders sal hê nie.”
‘Ontvoerde’ kind teruggevind
Die pa is onder die indruk geplaas dat sy dogter Dinsdagmiddag deur ʼn sindikaat in KwaZulu-Natal ontvoer is.
Optrede geëis teen stakende vragmotorbestuurders by Bloemhof
“Die ekonomiese skade wat aangerig word deur hierdie onwettige optrede is enorm. Graan en vars produkte van boere kan nie die markte bereik nie en ander bedrywe in die handel word eweneens nadelig geraak.”
OG-verslag wys op verval, wanbestuur van ANC-munisipaliteite
Die Wes-Kaap verteenwoordig 53,6% (altesaam 22 munisipaliteite) van alle skoon oudits in die land.
Soektog na vermiste motorfietsryer eindig tragies
Die liggaam van die vermiste motorfietsryer Nicholas Klingelhoeffer (37) is Woensdag gevind.
Koop een van dié 7 boeke vir Vadersdag
Hier is sewe voorstelle vir boeke waarmee jy die pa, oupa of man in jou lewe hierdie Vadersdag kan bederf.
Ma se geen-geskenke-reël vir partytjie laat ander ouers frons
Die vrou het ʼn debat ontketen toe sy die 25 maatjies verbied het om enige geskenke te bring.
Boek: ‘Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika’
Die boek vertel van segregasie, politieke organisasie en verset, en uiteindelik die oorgang.
Resep: ‘Tiaan Proe’ se gevulde quesadillas
Tiaan Proe se sakpas-quesadillas sal vir ʼn smaaklike kosblik-ete sorg.
Gedig: Winternag
“O koud is die windjie
en skraal.” Lees hier Eugène N Marais se alombekende gedig, “Winternag”.
Juffrou gevonnis oor kiesersbedrog
“Sy het 24 stemme uitgebring; 12 vir die munisipale verkiesings en 12 vir die wyksverkiesings en dit in die betrokke bokse geplaas.”
Petisie oor brandstofpryse aan ministers oorhandig
Meer as 130 000 Suid-Afrikaners het die DA se brief aan ministers Enoch Godongwana en Gwede Mantashe onderteken.
Tabakboere verwelkom uitspraak in appèlhof teen Dlamini-Zuma
“Die finansiële skade wat tabakboere egter gely het kan moeilik oorkom word. Tabakproduserende distrikte het groot werksverliese getoon en duisende gesinne is van ’n inkomste ontneem.”
Skoolbus beland in sloot
“Dit is ʼn wonderwerk dat die beserings só gering was.”
Kaapstad-spanne staan bont ná reën
Dit is die eerste behoorlike reën vir die winterseisoen.
Kaapse radiostasie samel kos, komberse in
Dié jaar se projek vind in Junie plaas en beoog om nog meer kos en komberse as voorheen in te samel.
Goeie daad maak deure vir student oop
Swart het begin om ekstra wiskundeklasse te gee, terwyl hy sy kursus voortgesit het, om ʼn ekstra geldjie bymekaar te skraap om sy studies te help finansier.
Video: Eend speel wegkruipertjie met tier
ʼn Video van ‘n eend wat wegkruipertjie speel met ʼn tier is baie gewild op sosiale media.
Uitdrukking: Krokodiltrane huil
Wanneer iemand krokodiltrane huil, is hy nie werklik opreg hartseer nie. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.