Die stories word op ʼn toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Twee sterf toe skote in Jhb klap
Een man is in die kop en ʼn ander een in die bors geskiet.
Petisie eis standpunt oor Rusland
“Daar sal geen neutraliteit in dié oorlog wees nie.”
Rusland-Oekraïne: Nelson Mandela-stigting bepleit vrede
Die stigting het die Suid-Afrikaanse regering gemaan om leierskap te toon in dié noodsaaklike oomblik en te pleit vir ʼn skietstilstand sodat onderhandelings oor die toekoms kan voortgaan.
Deurbraak gemaak met R4 miljoen se dwelmvonds in Limpopo
Beamptes het beslag gelê op dwelmmiddels ter waarde van meer as R4 miljoen.
Foto’s: Duisende feesgangers span uit by Proe’toria-fees
“Ons is dankbaar om weer te kan fees vier en dit nog in oormaat ook.”
Nóg ʼn leerder buite Pta-skool aangeval
“ʼn Skool en sy omgewing is veronderstel om ʼn veilige plek te wees waar kinders kan leer en speel sonder dat hulle vir hul lewens hoef te vrees.”
3 ton stuk vuurpyl tref die maan
ʼn Deel van ʼn vuurpyl het Vrydag die verste kant van die maan getref.
Dele van Randburg sonder elektrisiteit ná brand
“ʼn Ondersoek na die oorsaak van die brand, die omvang van die skade en koste van die herstelwerk word gedoen.”
Moskee in Mpumalanga beroof
ʼn Moskee in Kabokweni in Nelspruit, Mpumalanga, is Vrydagmiddag beroof toe 15 gewapende verdagtes toegeslaan het.
‘Munisipaliteit kan nie langer kniebuig voor stakende werkers’
“Stakende werkers het die munisipaliteit op sy knieë met hul onredelike eise, vernietiging van infrastruktuur en weiering om dienste te lewer.”
Visvrektes by Milnerton-strandmeer ondersoek
ʼn Span van die Table Bay-natuurreservaat het dieselfde dag nog die visse verwyder.
NVG sal opnuut Aggett se dood ondersoek
Dr. Neil Aggett se liggaam is op 5 Februarie 1982 in sy sel in die John Vorster-gevangenis in Johannesburg aangetref.
Vuurwapen-saak: Malema-regspan is desperaat
Sleutelgetuies het tydens die eerste week van die verhoor in die hof getuig, insluitend ’n ballistiese deskundige.
Gruvonds in stroom langs Pta-pad
Nooddienste is na die toneel ontbied toe die liggaam van ʼn man in die water opgemerk is.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers bestendig op 96,6%
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Koöperasiestories: ‘Doepa’
“ʼn Mens wil nie oordeel nie, maar jou oë is darem in jou kop.” Kom lees dié boekuittreksel uit PG du Plessis se “Koöperasiestories”.
SOE se ondersoek oor elektrifiseringsprojek kan voortgaan
Die hooggeregshof in Polokwane in Limpopo het ʼn aansoek deur ʼn ingenieursmaatskappy, om ʼn SOE-verslag tersyde te stel, van die hand gewys.
Tesourie gee toe: Staatstenders kan voortgaan
Staatsinstellings kan voortgaan met verkryging en tenders sal nie tot stilstand gedwing word nie.
Sprinkaanplaag kan tot werksverliese, finansiële probleme lei
“Die departement het versuim om te reageer op die waarskuwings en planne in werking te stel om die impak van die sprinkaanplaag te verlig.”