Hier is ʼn paar lekker idees wat jy maklik en kostedoeltreffend kan uitvoer vir die perfekte dag saam met jou geliefde.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Portugese melktert vir Jo da Silva
Die sepiester Jo da Silva kuier saam met Martelize Brink in haar kombuis. Hulle gesels oor Jo se Portugese herkoms en Martelize maak bifana en pastéis de nata (Portugese melktert).
Sakeliga wil agter kap van Nedlac-byl kom
Sakeliga versoek nou alle notules, dokumente en besluite van Nedlac wat onder meer met verpligte inenting op nasionale vlak verband hou.
Egpaar en kie swendel glo miljoene uit Cell C
Die selfoonnetwerk het glo ʼn verlies van meer as R130 miljoen weens die bedrog gely.
Man vas vir moord op ouma, kleinkind
Die jong verdagte word deur aanklagte van moord en roof in die gesig gestaar.
Agterblad-span gesels oor rugby, tennis
Nadal se Melbourne-meesterstuk en Stormers se naelbyt-geluk!
Raaisel opgelos oor ‘treinspoor’ op Vishoek-strand
Die lae strandvlakke het dié stuk geskiedenis, wat al meer as 90 jaar onder die sand begrawe lê, ontbloot.
Vrou gekap oor haar rooi hond
“Nou is mense glad nie bang vir hom nie! Hulle glimlag en soek sy aandag. Hy is dol daaroor.”
Gedig: Opstaankoffie
“Gekamerjas sit jy ketel op
en breek die mosbeskuit.” Lees hier George Weideman se gedig, “Opstaankoffie”.
Resep: Varkworsies in ’n pikante sous
Vinnige resep vir vanaand se aandete.
‘Monster-vragmotor’ maak korte mette van brande
“Dit sal brandbestryding vir altyd verander.”
Transnet ‘episentrum’ van staatskaping
Die Zondo-kommissie se verslag beveel aan dat Brian Molefe, Siyabonga Gama en Anoj Singh krimineel vervolg word.
Parlement bekommerd oor reuselening by Wêreldbank
Die land spandeer reeds jaarliks sowat R270 miljard aan terugbetalingskoste – die derde grootste uitgawe op die begroting naas onderwys en maatskaplike dienste.
Ouma, kleinkinders gyselaar gehou ná rooftog
Een van die verdagtes het in ʼn nabygeleë huis ingestorm en die inwoners gyselaar gehou.
Resep: Geroosterde aspersies met lemoen- en olyfsalsa
Oorweeg gerus dié heerlike gereg as ʼn bykos vir jou volgende braai!
Vrou ‘verpletter’ ná honde huiswerker aanval
Daar was glo al verskeie dreigemente van geweld teen Chandré van der Linde sedert die voorval op 25 Januarie.
AfriForum: Sensus kan kulturele identiteit en nierassigheid bevorder
“Sensusinligting het ’n impak op departemente en instellings se taalbeleid – verkeerde inligting sal ’n direkte impak op ’n taalgroep en moontlike litigasie hê indien diskriminasie plaasvind.”
Oud-Prasa-hoof skuldig aan bedrog
Prasa het skade gely omdat die man onder valse voorwendsels en met ʼn vervalste profiel aangestel is.
Departement veroordeel boelie-voorval
In ʼn video van die voorval wat wyd op sosiale media gedeel is, slaan ʼn meisie ʼn ander leerder verskeie kere totdat ʼn omstander ingryp en die vermeende boelie begin terugslaan.
Vyf sterf in Mpuma-botsings
Drie kinders en twee mans is Sondagaand in twee verskillende ongelukke in Mpumalanga oorlede.