AfriForum is Dinsdag in die Pretoriase hooggeregshof om die dringende aansoek om die wetlikheid van die besluit om voormalige president Jacob Zuma op mediese parool vry te laat, te hersien.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Man wou glo verkeersbeamptes uitlok
“Hy het homself in die vragmotor toegesluit en geweier om met die beamptes te praat.”
Pa gevonnis oor vrou se vlammedood
“Toe die huis in vlamme gehul is, het hy om hulp geskree, die huissleutels gegryp en dit deur ʼn venster na buite gegooi.”
Kom luister na nog ’n ‘Agterblad’-episode
Alles en meer oor die naweek se sportaksie.
Troeteldierfoto’s: Hier is al die wenners!
Baie geluk aan die wenners van ons troeteldierfotokompetisie!
Woord: dikkedensie
ʼn Mens wil nie graag in ʼn dikkedensie van enige aard betrokke raak of wees nie. Weet jy wat die woord “dikkedensie” beteken?
Gewapende bende bestorm polisiestasie
Van die polisielede is agter in ʼn vangwa gedwing, terwyl een lid beveel is om die stasie se kluis oop te sluit, waaruit verskeie wapens gebuit is.
‘Net koffie’ se sjokolade-en-koffieroulade
Dié sjokolade-en-koffieroulade uit ‘Net koffie met Henriëtte Marx’ moet minstens 12 uur voor opdiening gemaak word.
Boek: Vrae, feite vir jong feitevrate
Het jy al gewonder hoekom witrenosters nie wit is nie of waarom jy so baie ure in die aand moet slaap?
Bloukransmonument in Trekroetetuin onthul
“Dit is ’n verskriklike ding wat daar gebeur het. In die Groot Trek was dit die grootste verlies aan lewens.”
Luister: ’n ‘Agterblad’-meevallertjie
Springbokke slaggereed vir vanmiddag se Twickenham-toets.
Storms vir Gauteng, dele van ander provinsies voorspel
Aansienlike reënval is ook moontlik in die genoemde gebiede.
Yslike toename in ontvoerings – verslag
Volgens die kwartaallikse misdaadstatistieke het byna 70% van ontvoerings in Gauteng plaasgevind.
OVK moet EFF, ANC se partyfinansiering bekyk
Slegs ses partye het skenkings van meer as R100 000 by die Onafhanklike Verkiesingskommissie verklaar.
Video: Bees sit vas op waterglybaan
ʼn Bees in Brasilië het onlangs van ʼn plaas ontsnap en op ʼn waterglybaan by ʼn nabygeleë oord beland.
Resep-video: Koffie-en-kondensmelkroomys
Daar is altyd ʼn goeie verskoning vir ʼn lekker koppie koffie. Met hierdie resep kan jy jou koffie op ʼn warm somersdag óók geniet.
Video: Wilna Adriaanse gesels oor ‘Vlug’
Hoe vlug jy as jy nie weet waar die vyand is nie? Wilna Adriaanse het met Phyllis Green oor haar jongste roman gesels.
600 dae van inperkingvoosheid – uitdaging aan die president
Die IRR se prokureurs wil weet op grond waarvan die “ramptoestand” verleng is. Verskeie ander vrae is ook aan die president en die Cogta-minister gestel.
Reserwebank stoot rentekoers op
“Dit is goeie nuus vir pensioenarisse wat staat maak op rente uit spaargeld, maar ʼn knou vir diegene met skuld.”
Gesamentlike sitting oor kragkrisis versoek
“Die parlement moet leierskap wys met ʼn samehangende reaksie op die elektrisiteitskrisis en dit is die grondwetlike plig van die wetgewer om die uitvoerende raad dringend aanspreeklik te hou.”