Die waarde van die spoorlyn, wat aan Prasa behoort, beloop sowat R1 miljoen.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Hoës in hof oor bedrog van R6,7 miljoen
Die fondse moes gebruik word vir opleiding van studente om diamante te slyp en te poleer. Die diamante het ook intussen verdwyn.
Verdoemende verslag glo byna ʼn jaar lank versteek
Stappe sal gedoen word teen beamptes wat na bewering versuim het om ʼn verdoemende verslag aan Patricia de Lille, minister van openbare werke en infrastruktuur, te oorhandig.
Nóg ʼn Kovsie sterf
Dit bring die getal sterftes ná ‘n skietery op drie te staan en dit is die vierde Kovsie wat dié week gesterf het.
Doodsklok lui vir aanlyn woordeboek
“Dit het ʼn huishoudelike naam geword en is ʼn staatmaker in die Afrikaans taalgemeenskap – die gesegde ‘Wat is ʼn huis sonder ʼn HAT?’ is tekenend hiervan.”
13-jarige in Phoenix geskiet
“Die insittendes in die Polo het die selfoon teruggevat en hom op die sypaadjie vir dood agtergelaat.”
Man sterf tydens olifant-aanval
ʼn Man in sy 50’s het noodlottige beserings opgedoen tydens ʼn olifant-aanval Donderdagoggend in Gravelotte in Limpopo.
Wally swem 4 000 km tot in Ysland
Een van die bekendste walrusse in die wêreld, Wally, is opgespoor ná hy 22 dae lank vermis was.
Hier is die wenners van die braaidag-kompetisie
Baie geluk aan dié vier wenners wat elkeen ʼn geskenkpak van Ina Lessing Konfyte, Ingemaak en Bakkery wen!
Resep: Deon se Coke-blikkie-hoender
Jy kan hierdie hoender in die oond bak of in ʼn Weber-ketelbraai gaarmaak.
Motoris dood ná skietvoorval op N2
Met paramedici se aankoms het hulle die motor in die middel van die pad aangetref en is talle koeëlgate in die wrak opgemerk.
Boek: ‘Mynie speel met vuur’ – Mynie Steffens
“Alles smaak soveel beter wanneer dit op die vuur gaargemaak word.”
Taalgebruik: fier, vier
Maak seker jy weet wat die verskil is tussen “fier” en “vier”. Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.
Pa slaan glo huilende baba dood
Die ma het probeer verduidelik dat die baba net krampies het, maar die pa wou nie hoor nie.
Tshwane House ontruim ná onderonsie tussen polisie, betogers
Die spanning het Woensdagmiddag opgeloop toe polisiebeamptes met klippe bestook is. Die polisie het met rubberkoeëls teruggeskiet.
Een sterf toe bakkies bots
Twee bakkies het Woensdag in Randfontein aan die Wes-Rand gebots.
Prokureur glo met dwelms by hof betrap
ʼn 39-jarige prokureur is Woensdagoggend by ʼn hof in Bellville in die Wes-Kaap in hegtenis geneem danksy ʼn waaksame hofordonnans.
Video: Marco Botha gesels oor ‘Die Spore van Gert Saggiestrap’
“ʼn Naam is nie net ʼn roepding nie. Dit is ʼn ding wat jóú roep.”
Kanker steeds hoofrede vir kindersterftes
In September word kinderkanker wêreldwyd in die kollig geplaas met die doel om hoop te skep vir pasiënte en geliefdes wat hierdeur geraak word.
Man verpand glo hospitaal se dialisemasjien
Die stuk toerusting is sowat R250 000 werd.