“Sy invloed en bydrae sal nog lank in onderwyskringe gevoel word.”
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Video: ʼn Olifant en ʼn tier ontmoet mekaar …
“Kyk wat gebeur aan die einde!” het die persoon op sosiale media geskryf.
Boek: ‘Geraamte in die klas’ (heruitgawe) – Fanie Viljoen
Stephan en sy vriend Cobus is in groot moeilikheid. Hulle het per ongeluk juffrou Beneke in ʼn geraamte verander. Wat gaan hulle doen? ‘Geraamte in die klas’ is geskik vir kinders tussen nege en 12 jaar.
Uitdrukking: Iets voetstoots verkoop
Het jy al ooit die interessante verhaal agter die uitdrukking, “Iets voetstoots verkoop”, gehoor? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
ANC probeer rooi barette ‘paai’ oor onteiening – TLU SA
Die landbouorganisasie sê die ANC probeer stemme werf vir die komende verkiesing.
Artikel 25 Ad Hoc-komitee wil sperdatum uitstel
“Die oponthoud is onnodig, en kon voorkom gewees het as die ANC nie in die eerste plek geswig het voor populistiese vurigheid en die wysiging aan die Grondwet voorgestel het nie.”
KZN-vrou deur Facebook-vriend besteel
Sy en die man is al sowat 14 maande lank vriende op Facebook.
Wes-Kaapse speurhoof afgedank
Die nasionale polisiekommissaris, lt.genl. Khehla John Sithole, het Maandag bevestig die Wes-Kaapse speurhoof, genl.maj. Jeremy Vearey, is afgedank.
Paartjie in hof oor vakansieslenter
Die twee is in hegtenis geneem oor ʼn rits bedrogklagtes wat tussen Februarie 2018 en Oktober 2019 aanhangig gemaak is.
Goedkoper petrol, duurder diesel aangekondig
Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, het Maandag die wysigings aan die brandstofpryse bekendgemaak.
Video: Bye werk saam om koeldrankbottel oop te maak
“Wel, dis dan die einde vir die mensdom,” het ʼn Twitter-gebruiker geskerts.
Woord: weifel
Weifel jy gewoonlik lank voordat jy ʼn besluit neem? Taaltoffie ondersoek die woord “weifel”.
Boek: Klein boekies, maar hope pret
Het jy geweet sonsondergange op Mars is blou, daar is ʼn sebra met kolle in plaas van strepe en dat ‘aliens’ dalk regtig bestaan?
Boek: Oor die wel en wee van Afrikaner-magnate
‘Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate’ deur Ebbe Dommisse verduidelik hoe sakeleiers soos Koos Bekker, Johann Rupert en Whitey Basson hul sakeryke tot stand gebring het.
Sesde verdagte vas oor beweerde loterybedrog
Die diefstal by die fonds in verband met dié saak beloop sowat R1,5 miljoen.
Johannesburg waarsku oor beurtkrag
Die besluit word gerig deur ʼn risiko-ontleding wat oor die stad by City Power-substasies gedoen is en wat dui op ʼn ernstige bedreiging weens die daaglikse oorlading van die netwerk in die meeste gebiede.
DA vra nuwe benadering oor inentings – ook instapklante
Die DA doen ʼn beroep op die departement van gesondheid om ʼn nuwe benadering in te stel vir die inentingsveldtog.
Vermeende rower ná rooftog doodgeskiet
Die vrou se kêrel was gewapen en het verskeie skote op die verdagte gevuur.
Vyf keer lewenslank en 988 jaar vir reeksverkragter
Die man is gevonnis op 72 aanklagte van verkragting, huisbraak en roof met verswarende omstandighede.
Taalgebruik: aanmerking, opmerking, merk
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “aanmerking”, “opmerking” en “merk”. Taaltoffie stel ondersoek in.