Twee mans, albei in hul 30’s, is Woensdagoggend in Germiston doodgeskiet.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
SAL kort ‘dringende, eksterne ingryping’
“Om nou terug te sit en SAL te laat voortgaan met ʼn reddingsboei en ʼn nuwe gesig sal wees soos om ʼn Panado te gee aan ʼn pasiënt wat ʼn hartomleiding nodig het. SAL en ander staatsinstellings kort radikale, eksterne ingryping.”
Dieselskok wag op verbruikers
Die departement van energie het Dinsdag ʼn verhoging in die petrolprys aangekondig met ‘n skerp styging in die prys van diesel.
‘Ekonomie betaal nou prys vir ANC se oorlogsverklaring’
“Die ANC se oorlogsverklaring teen die land het reeds begin met die verskerpte maatreëls rakende swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en regstellende aksie (RA).”
Gevaarlikste rekenaar vir miljoene as ‘kuns’ verkoop
Een van die vreemdste kunsprojekte in onlangse geskiedenis is ʼn rekenaar wat vir byna R20 miljoen op ʼn veiling in die Verenigde Koninkryk verkoop is.
Varsgebekkig: Ruskis
Het jy al ooit van ‘n “ruskis” gehoor? Dis ingestuur as deel van die Varsgebekkig-projek.
Leerling steek glo medeleerling met lepel
ʼn Negentienjarige hoërskoolleerling sal vandag in die Butterworth-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn nadat hy glo ʼn medeleerling met ʼn lepel gesteek het oor kos.
Uitspraak in Krugersdorp-moorde-saak verwag
Die saak het later bekend geraak as die “afspraakmoorde” omdat verskeie slagoffers vermoor is toe hulle iemand vir ʼn afspraak ontmoet het.
Roerende huldeblyk vir man wat in myn sterf
“Jy was ʼn voorbeeld van wat ʼn man is, ʼn man wat ʼn verhouding met ons Verlosser Jesus Christus gehad het.”
Seuns val glo van brug tydens geveg
“Volgens ooggetuies was die seuns glo in ʼn geveg op die brug betrokke toe hulle van die brug af geval het.”
Twee maande ná parool moor hy glo weer
ʼn Man wat twee maande terug op parool vrygelaat is nadat hy tronkstraf vir moord uitgedien het, is weer in verband met ʼn moord in hegtenis geneem.
Fop-boodskap veroorsaak rasseherrie
Dit blyk nou dat die persoon die slagoffer van ʼn kuberboelie was en geensins by die kamma-boodskappe betrokke was nie.
Inisiatief wil hoop bring vir kinders met kanker
Joernaliste, avonturiers en KIA span saam om hoop aan jong kankerlyers te bring.
Video: Hommeltuie lewer binnekort bloed af
Die SANB is vasbeslote om toegang tot lewensbelangrike bloedprodukte te verbeter.
Jong pasgetroude sterf in mynongeluk
“Aan sy vrou, Joane, sy ouers en suster sowel as hul gesinne; mag julle vertroosting vind in dié moeilike tyd.”
EFF moet jammer sê vir Manuel en opdok
Manuel het die hof genader nadat die EFF hom beskuldig het van botsende belange met betrekking tot die aanstelling van die nuwe taksbaas, Edward Kieswetter.
Begunstiging in ANC ‘springlewendig’
Volgens die DA het Suid-Afrikaners groot verwagtinge van verandering en hernuwing vir dié administrasie gehad, maar het Ramaphosa die oorlewing van die ANC eerste gestel.
Koning leeu slaap op sy eie bed
Verskeie troeteldiereienaars laat hul diere toe om aan die voetenent op te krul, maar dié leeu is sowaar koning in sy eienaar se huis.
‘Hou politiek uit Eskom-aanstelling’
“Indien Eskom nie omgekeer word nie, sal pres. Cyril Ramaphosa se groeiplanne vir die ekonomie en werkskepping buitendien op niks uitloop nie.”
Video: ‘Musiek het sy lewe gered’
ʼn 22-jarige jong man wat blind en outisties is, het kykers wêreldwyd gaande met sy musiektalent.