Die voorgestelde tariefverhoging sal dus nie op 1 Julie in werking tree soos beoog nie, maar eers later, nadat ’n billike proses gevolg word.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Twee kinders in Oos-Kaap doodgery
Arendse is na ʼn hospitaal gehaas, maar het in die ambulans op pad na die hospitaal gesterf.
Denel ontvang aanmaning oor geldkrisis
Solidariteit het Vrydag daarop gewys dat verskeie onreëlmatighede aan Denel uitgewys is in die vakbond se Denel-dossier wat in April verlede jaar aan Denel verskaf is.
Drie vas wat glo vragmotor met televisiestelle steel
Daar was altesame 42 splinternuwe televisiestelle ter waarde van R360 000 in die vragmotor.
Vermiste peuter in vrieskas gevind
Dit is eers toe die buurvrou die buitekamer op haar erf deursoek dat die kind gevind is.
Video: Bruid en brak dans saam
ʼn Video van ʼn bruid wat met haar hond dans, word wyd geloof vir hul oulike optrede.
Een dood in transito-skietery
Tydens die skietery is een van die rowers doodgeskiet en ʼn tweede een vermoedelik gewond.
Ramaphosa antwoord op OB se verslag
Die president is twee keer uitstel toegestaan om sy verslag in te dien.
‘Superstede’ ʼn resep van rampspoed, sê VF Plus
Die regering se plan met die skep van superstede in Suid-Afrika is ʼn resep vir rampspoed aangesien die huidige stede en dorpe nie eens in stand gehou kan word nie, meen Philip van Staden, woordvoerder van die VF Plus.
Hof toe oor raskeuring van kontrakteurs
Die sakeorganisasie Sakeliga het sy regspan opdrag gegee om ʼn aansoek na die hoogste hof van appèl voor te berei, in sy saak teen die staat en staatsondernemings soos Eskom se rasgegronde uitsluiting van kontrakteurs.
N12 eis 7 lewens in drie ongelukke
Motoriste word gemaan om bedag te wees ná sewe mense Donderdagoggend verongeluk het in drie afsonderlike ongelukke op die N12 tussen Emalahleni en Delmas.
4 dood in gru-ongeluk buite Pinetown
Die voertuig het oopgeskeur en omgeslaan en passasiers is uit die voertuig geslinger.
Agrizzi vra verskoning, dok op vir k-woord-tirade
“Aan my mede-Suid-Afrikaners wil ek weereens verskoning vra vir die pyn wat ek veroorsaak het en omdat ek ons deur my optrede verder verdeel het.”
Landbouorganisasie wil ook myn naby Komatipoort teenstaan
“Dié eenmalige opbrengs, asook die skade aan die watertafel, ekologie en toerisme, moet opgeweeg word teen die huidige landboubedrywighede in die gebied, wat vir ’n onbepaalde tydperk ’n groeiende inkomste van meer as R100 000 per hektaar per jaar ná uitgawes kan oplewer.”
Woord: kwartier
Het jy geweet? Die woord “kwartier” is nie ‘n ontronding van “kwart uur” nie. Taaltoffie stel ondersoek in.
Brandstofpryse dalk laer in Julie
ʼn Laer internasionale olieprys in Junie baan dalk die weg vir ʼn beduidende daling in die brandstofprys in Julie. Die daling kon boonop heelwat groter gewees het, as dit nie vir die swak rand was nie.
Vreemdste slaaie in ou resepteboek gevind
Hoe klink ‘n Coca-Cola-slaai vir jou? Hier is ‘n nog ‘n paar vreemde resepte uit ‘n boek wat in 1975 gepubliseer is.
Vyf vas oor ivoor, beskermde spesies
Die ondersoek het die span na ʼn huis gelei waar hulle op 1 020 modderkrappe, 287 stukke perlemoen en 140 kg se seekomkommers afgekom het.
Prins Harry, Meghan op pad SA toe
Ná maande se bespiegeling is dit uiteindelik bevestig dat prins Harry en Meghan Markle, die hertog en hertogin van Sussex, binnekort Suid-Afrika sal besoek.
N12 buite Potch weer oopgestel
Die polisie spook al van Maandag af om die pad begaanbaar te hou.