Verskeie buurlande van Suid-Afrika het reeds vroeër vandeesmaand cholera-uitbrekings aangemeld.
Alles deur die skrywer Megan Swart
Fase 2 nog langer van krag
Volgens Eskom het spanne van kragsentrales oor die hele land oor die naweek gewerk om nog opwekkingseenhede aanlyn te bring.
DA soek detail oor ‘risiko-assessering’ ná besluit oor krieketkaptein
Die DA meen die besluit om David Teeger as kaptein van die o.19-krieketspan te onthef, was ʼn politieke stap wat onder die dekmantel van sogenaamde veiligheidsvrese gedoen is.
Beurtkrag verder afgeskaal
Die kragvoorsiener sê hy sal later die vooruitsig vir beurtkrag vir die res van die week bekend maak.
Nóg swaar reën op pad
Die afgelope paar weke was inderdaad ʼn nat begin tot die nuwe jaar en die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê die reën gaan nog nie end kry nie.
Motoris gered, nog een soek ná kitsvloede in Gauteng
Daar is intussen nog reën vir groot dele van die land op pad, en motoriste word gemaan om nie deur laagwaterbrûe of paaie te ry wat oorstroom is nie, aangesien dit maklik in tragedie kan eindig.
‘Populistiese politiekery’ kan ekonomiese groei pootjie
Business Leadership South Africa (BLSA) sê daar is tans ʼn groot risiko dat populistiese beleid, soos die aanvaarding van die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), deur die parlement gedruk gaan word om by te dra tot partye se verkiesingsveldtogte.
SA’ners kan nou 108 lande visumvry besoek
Peperduur visums hoef nie Suid-Afrikaners af te skrik om die wêreld vol te reis nie, veral nie as burgers dié lande sonder visums kan besoek nie.
Prakties? Aikona, dié karre laat net koppe draai
Die motorwêreld floreer op innovering, maar soms verander die soeke na uniekheid summier in die bisarre. Só lyk ʼn paar van dié vreemdsoortige motors waarop versamelaars bitter graag hul hande wil kry.
Ramaphosa het ‘geen belangstelling’ om president te wees
“Ramaphosa se houding, hoe hy praat, hoe hy loop en hoe hy hom gedra, is dié van ʼn man wat nie belangstel in die verantwoordelikhede wat daarmee gepaard gaan om die president van Suid-Afrika te wees nie.”
‘Roekelose besluit’ om gr. 8’s by laerskole te plaas
“Die departement weet al maande lank van hierdie probleme, en nou, net drie dae voor die skool begin, is dit skielik ʼn krisis.”
Regspraktykraad moet Afrikaans in sewe dae herinstel – Solidariteit
Solidariteit meen die Regspraktykraad kan veel eerder die regsberoep se historiese verbintenis met Engels én Afrikaans behou en versterk, en daarby ander inheemse tale binne die konteks van die regsberoep ophef en uitbou.
Vyf vas vir Ermelo-boer se moord
Jannie Weideman se lewelose liggaam is in Desember verlede jaar by sy huis aangetref.
Showmax trek nuwe baadjie aan
Agt jaar nadat Showmax die Suid-Afrikaanse mark betree het, beplan dié stromingsplatform om 2024 sy grootste jaar nóg te maak deur al sy dienste op te knap.
Nog misdaadklagte teen Nzimande, NSFAS-voorsitter
Die drukgroep Outa sê dit lyk of min. Blade Nzimande “doelbewus die kwessies wat deur die drukgroep se verslag geopper is en die aansprake wat in die opnames gemaak is, probeer systap”.
Misdaadklag teen Nzimande kom; NSFAS-raad ook verkla
John Steenhuisen sê weens “die president se ingebore lafhartigheid” om iets oor die situasie te doen, het die DA dit op homself geneem om stappe te doen teen diegene wat by die beweerde patronaatskapnetwerk in die departement van hoër onderwys betrokke is.
Eskom beëindig kragskepe se voorkeurtoegang
Ondernemings wat kragaanlegte op skepe bou, soos die Turkse maatskappy Karpowership, se opwekkingskapasiteit is nie meer gewaarborg om by die kragnetwerk geïntegreer te word nie omdat hy en ander kragverskaffers Eskom se sperdatum vir integrasie tot die netwerk misgeloop het.
Swaar reën op pad
Die gure weerstoestande en reënbuie wat na verwagting nog oor groot dele van die land gaan uitsak, het reeds 40 lewens in KwaZulu-Natal geëis en talle dakloos gelaat.
Nie alle mediese interns geplaas oor ‘befondsingsprobleme’
Die departement van gesondheid het vandeesweek die stand van dokters se plasings vir hulle gemeenskapsdiensjaar bekend gemaak.
Gure weer lei tot nóg sterftes in KZN
Die dodetal wat weens swaar reën- en donderbuie in KwaZulu-Natal veroorsaak is, het in die afgelope paar dae gestyg soos wat reddingspanne die omvang van die skade bepaal het.