Leslie Stark (32) is aangerand en verskeie kere met ʼn mes gesteek.
Alles deur die skrywer Megan Swart
Interdik teen TikTokker oor ‘vals rassisme-bewering’
ʼn Strafregtelike ondersoek staar ʼn Suid-Afrikaanse TikTokker in die gesig nadat sy glo vals bewerings van rassisme teen drie jong mense gemaak het.
Stigting weer hof toe oor Zim-permitte
Sowat 180 000 Zimbabwiërs woon en werk in Suid-Afrika nadat die regering in 2009 vir hulle werkvisums toegestaan het. Die Zimbabwiërs het destyds van die politieke en ekonomiese krisis in hul geboorteland gevlug en baie van hulle woon al byna 15 jaar volkome wettig in Suid-Afrika.
Munisipaliteit sukkel, maar amptenare Frankryk toe vir ‘geleenthede’
Die Theewaterskloof- plaaslike munisipaliteit in die Wes-Kaap het gesê die DA “vuur blindelings skote af terwyl munisipale amptenare geleenthede in Frankryk najaag”.
Beurtkragsituasie bly onveranderd
Eskom sê wel die nasionale kragnetwerk is tans “redelik onder druk”.
Midde-Ooste: Pandor kap Veiligheidsraad oor ‘selektiewe’ wetstoepassing
Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking het in die VN se debat oor die situasie in die Midde-Ooste gesê Suid-Afrika is met afgryse gevul oor die Veiligheidsraad se versuim om ʼn verenigde resolusie te bereik wat die “moord en lyding” in Israel en Gasa kan help beëindig.
Appèlhof wys aansoek teen Kuba-skenking van die hand
Volgens AfriForum was Dirco se appèl teen ʼn interdik wat keer dat hy miljoene rande aan Kuba skenk ʼn “desperate poging”.
Merke, gereed… Só lyk matriekeksamenrooster
Meer as 723 000 kandidate sal amptelik op 30 Oktober hul Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen begin skryf.
Blouligbeamptes wat glo aanrand terug by werk
“As die minister en polisiekommissaris dink dat die openbare belang in hierdie saak, soos in baie ander waarby korrupte polisiebeamptes betrokke is, uiteindelik ʼn stille dood sal sterf, maak hulle ʼn fout; ons sal nie stilbly nie.”
Koalisie regeer dalk SA ná verkiesing, meen SA’ners
Sou die nasionale verkiesing môre gehou word, sal die ANC nie ʼn volstrekte meerderheid behaal nie, is in ʼn nuwe peiling bevind. Die oorgrote meerderheid van kiesers (75%) sal eerder ʼn koalisieregering aan die stuur van Suid-Afrika wil hê.
Tragiese einde vir familie wat verjaarsdag vier
Vier mense, onder wie ʼn kleuter en ʼn swanger vrou, het Saterdagmiddag in Vereeniging verdrink.
Jong vrou doodgeskiet toe sy glo verby rooftoneel ry
Die polisie vermoed dat Megan Griesel (20) nie eens bewus was van die rooftog toe sy doodgeskiet is nie.
SAOU gaan stappe doen oor Bela
Die SAOU beplan om stappe te doen om die “gebrekkige aandag aan die etlike duisende voorleggings” wat teen die wetsontwerp ingedien is, bloot te lê.
Week oue baba in erf gevind
Die eienaar van ʼn huis in KwaZulu-Natal het in sy erf rondgeloop toe hy op ʼn babadogtertjie afgekom het.
Eredoktorsgraad ‘ongekende eer’ vir Limpopo-boer
Piet Warren (76) het niks meer as matriek agter sy naam nie, maar sy suksesse in die landboubedryf bewys dat geen graad vergelyk met ʼn ingebore aanvoeling vir boer en sakevernuf nie.
Beurtkrag steeds opgeskort
Die voortgesette verbetering in opwekkingskapasiteit en die noodreserwes wat reeds ten volle aangevul is, is die rede waarom beurtkrag nie skielik weer kop uitsteek nie.
Kyk: Ramaphosa vier Bokke-wen by vredesberaad
Selfs wanneer pligte hom elders heen roep, los pres. Cyril Ramaphosa soos elke ander Suid-Afrikaner alles om seker te maak dat hy die Springbokke in aksie sien.
Vyf by toeskouerspark in Rustenburg beseer
Die opgewondenheid oor die kragmeting tussen die Springbokke en Engelse Rose in die Wêreldbeker-halfeindstryd het amper vir ondersteuners by ʼn toeskouerspark in Rustenburg in ʼn tragedie geëindig.
Sun City ploeg terug in gemeenskap
Sun City het onlangs honderde sitrusbome aangeplant en dit gebruik om jong mense in die landboubedryf op te lei.
Verlengde wateronderbrekings dalk Tshwane se voorland
Die metro sê sy reservoirs se vlakke daal van tyd tot tyd buitengewoon baie, en sou dit voortduur, sal talle mense lank sonder water sit.