‘n Film is die rolletjie in die kamera.
Alles deur die skrywer Melanie Tait
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se 400 m-wêreldkampioen, Wayde van Niekerk, is genomineer vir die Laureus Wêreldsporttoekennings in die katogorie “Deurbraak van die Jaar”.
Gedig: nomadismes ( ʼn fragmentarium)
so koester ek jou
klein maaksel woorde
Vandag se sportnuus
Die grootste aandagtrekkers is beslis die wêreld se naasbeste speler, Rory McIlroy, asook Suid-Afrika se goue seun, Ernie Els.
Idioom: ʼn Moordkuil van jou hart maak
Waar kom dit vandaan?
Vandag se sportnuus
Op die jongste wêreldranglys beklee 5 Suid-Afrikaners ʼn posisie onder die top-100 spelers.
Bedreigde blomme, bedreigde taal
Die blommevelde van die Weskus lok baie toeriste in die lente. Dit is nie die hoofrede waarom ons veldblomme bewaar moet word nie.
Uitdrukking: Jou lyf aasvoël hou
Hou jy jou lyf aasvoël?
Vandag se sportnuus
In Suid-Afrika begin die derde en finale kriekettoets teen Sri Lanka Donderdag 12 Januarie.
SA se 10 top-kushengelplekke
As jy kabeljou wil vang, stel die gesoute vissers voor dat jy ’n kombinasie van herringaas en tjokka gebruik …
Groen Januarie
Vir Januarie is ons tema vir ons leefstylinhoud groen: van appelgroen en grasgroen tot woudgroen en klawergroen.
Sportnuus
Die 38ste Dakar-tydren se vierde skof oor 521 km is voltooi en het vir talle probleme gesorg.
Verbode kontrakvoorwaardes
ʼn Ooreenkoms is ook ontoelaatbaar indien jy op ʼn valse, misleidende of bedrieglike voorstelling van die handelaar staat gemaak het.
Taalgebruik: kibbel, knibbel en knabbel
Talle gebruikers van Afrikaans struikel oor die verskil tussen kibbel, knabbel en knibbel. Watter woord moet jy wanneer gebruik? ‘n Mens kibbel oor kleinighede en…
Vandag se sportnuus
Engeland se afrigter, Eddie Jones, het Dylan Hartley behou as kaptein van Engeland se rugbyspan vir die Ses Nasies-kampioenskap.
Gedig: ʼn Brief van hulle vakansie
Hier waar die harde winters en nat somers
my lyf ongenaakbaar skil, treur ek oor
die soet hart van my moeder
my pa se stil en bitter krag
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika het uitstekend gevaar met die kolf in hul eerste beurt van die tweede kriekettoets teen Sri Lanka op Nuweland in Kaapstad.
Uitdrukking: Wat sê Horak?
Sondae het mnr. Horak by die kerkdeur gestaan, en as die dominee iets beskuldigend sê, het ou Horak van daar agter af kliphard geroep: “As dit maar waar is!”
Vandag se sportnuus
Ons val weg met die jongste oor die tweede kriekettoets tussen SA en Sri Lanka, wat gister op Nuweland in Kaapstad begin het.
Ou tas word speeltas
Speelkoffers is vernuftige alles-in-een-ruimtes wat eindelose geleenthede vir
fantasiepeletjies bied.