ʼn Kubaan, wat al vir etlike jare in Suid-Afrika werk weens ’n aanvanklike ooreenkoms tussen dié twee lande, sê die lone wat hul ontvang het, het hul byna moderne slawe gemaak. “Ek het ’n vermoede dit is ook wat met die nuutste 24 ingenieurs gaan gebeur.”
Lees meerAlles deur die skrywer Mia Slabbert
Llama-projek, want ‘23 jaar se familiebesigheid kán nie tot niet gaan’
Die naam vir die projek is ook nie toevallig nie. “Llamas is ongelooflike sosiale diere en in gevalle waar hulle uit hul trop verwyder word en deel vorm van byvoorbeeld ʼn trop skape, is daar al bevind dat hulle geweldig beskermend optree. Net so moet ons nou mekaar as ʼn gemeenskap in hierdie aaklige tyd beskerm en ondersteun.”
Foto’s: Groot geskarrel om R2 miljoen se kos af te laai, versprei
“Hierdie is ʼn reuseskenking in ʼn tyd van ongekende nood.”
Klasse ontruim weens vrees vir ‘Driehoek-tragedie’
Die 18 klaskamers is reeds ʼn jaar lank in onbruik.
Video: So lyk die loopbane van die toekoms
Hoe berei ʼn mens jouself en jou kinders voor op hierdie snelveranderende wêreld? Mia Slabbert, ʼn joernalis van Solidariteit, het met Pieter Geldenhuys, ʼn internasionaal bekende toekomskundige en die direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, hieroor gesels.
S-leer: Die nuwe gonswoord vir voortgesette leer
S-leer is Solidariteit se sentrum vir voortgesette leer en is reeds besig om werknemers se denke oor voortgesette leer te verryk en vernuwe.
Foto’s: Beswaar teen Discovery se plan oorgedra
Gore sou aanvanklik vandag die memorandum aanvaar maar het iemand anders in sy plek gestuur.
Honderde oud-Eskom-werknemers wil kragreus help
“Ons is nie meer jonk nie, maar ons wil so graag help. Ons tyd om te help hardloop eintlik uit. Ons sit met soveel kennis en vaardighede wat ons steeds saam met ons dra van ons jare by Eskom.”
Video: Driehoek-ouers gee mandaat vir regsaksie teen BLF
“1 Februarie se tragedie by my kind se skool het binne sekondes my aakligste nagmerrie ʼn realiteit gemaak.”
Bejaarde egpaar glo met hamer aangerand
“Daar was baie bloed op die toneel,” het die egpaar se skoonseun gesê.
Grondbesetters dreig AfriForum en media met petrolbomme
“Teen verlede week Vrydag was hier seker so 30 strukture opgerig, maar oor die naweek moes hulle baie besig gewees het, want hier is nou al seker ’n honderd sinkstrukture opgerig en hier is baie meer mense.”
Gestremd, maar stééds nie ‘waardig’ vir Sasol nie
ʼn Maand nadat sy regterbeen weens ʼn spinnekopbyt geamputeer is, was Nico Coetzer (54) in ʼn rolstoel getrou terug op sy pos by Sasol in Secunda. Hy is egter steeds nie “waardig as wit gestremde werker” om deel van die brandstofreus se personeelaandeleskema, Khanyisa, te wees nie.
Staalaanleg staan op uit die stof
Highveld Steel in Witbank (Emalahleni) skakel vandag vir die eerste keer sedert die enorme afleggingtragedie in 2015 ʼn gedeelte van die aanleg aan.