Ná weke se liefdesbriefies, skelm soene, opwindende afsprake en hartroerende oomblikke, het Brendan Peyper uiteindelik sy keuse gemaak.
Alles deur die skrywer Mizanne Hattingh
Vir watter etikette gee jy mag?
Elkeen van ons het ʼn ou sakkie klippe wat ons saamsleep, hetsy dit gaan oor hoe jy lyk of hoe jy oor jouself voel.
Inskrywings vir Aitsa-musiektoekennings nou oop
Pretoria FM is weer aan die stuur van sake, en daar is ʼn hele paar pryse in ʼn verskeidenheid kategorieë op die spel.
Danville-skool baken van hoop, bemagtiging vir gemeenskap
“Dit is heerlik om te sien wanneer hulle uiteindelik weer soos kinders begin praat, droom en in ʼn verbeeldingswêreld inklim.”
‘Hy is soos tweede vel’ sê akteur oor ‘Summertide’-patriarg
Alhoewel Andre Jacobs aanvanklik huiwerig daaroor was om ja te sê vir ʼn lang projek, is “Summertide” vandag vir hom soos ʼn briesie vars lug waaroor hy nimmer as te nooit spyt is nie.
‘OME!’ se Rachelle ʼn introvert, maar moenie haar onderskat
As jy ʼn jaar gelede vir Rachelle Fourie sou sê dat sy ʼn gunsteling op ʼn werklikheidsprogram gaan wees, sou sy jou waarskynlik nie geglo het nie.
Hollywood: Ikoniese ‘Titanic’-deur vir miljoene opgeveil; babanuus vir dié sterre
In vandeesweek se nuus uit Hollywood word daar opvolgrolprente vir twee franchises beplan, terwyl twee sterre bekendmaak hul gesinne is aan’t groei.
Veteraanakteurs in e.tv se eerste Afrikaanse sepie te sien
Bekendes soos Sandra Prinsloo, Nic de Jager, Illse Roos en Geon Nel sal in dié daaglikse drama te sien wees.
Resep-video: Paasfeespoeding
Paasfees kan nie gevier word sonder ʼn paasbolletjie of twee nie. Bederf jou gesin met dié heerlike Paasfeespoeding.
Skoot hoog deur in ‘Op my eish!’
Die tyd vir Brendan Peyper om te besluit watter vrou sy hart die vinnigste laat klop raak by die dag minder, en wie hy volgende huis toe gaan stuur ʼn raaisel wat by dag moeiliker word om op te los.
Luister: ‘Musiek is hoe ons praat sonder woorde,’ sê jong sangers
Tamlyn en Renaldo het elkeen in eie reg ʼn lang pad gestap voordat hulle uiteindelik die mikrofoon gevind het.
Deon Fourie: ‘Ek het Bok-droom amper vaarwel toegeroep’
Deon Fourie gesels met Maroela Media oor sy droom om ʼn Springbok te word, daardie laaste wedstryd en sy gesin.
Hollywood: ‘The Sims’-fliek op pad; dokkie verklap donker kant van Nickelodeon
In die week se nuus uit Hollywood wink ʼn “Beetlejuice”-opvolg, en Beyoncé is in die sop oor ʼn bemarkingsveldtog.
Resep-video: Pizzarolletjies
Is jy lus vir pizza maar nie vir moeite nie? Maak hierdie maklike pizzarolletjies vir ʼn heerlike versnapering.
Oorspronklike Afrikaanse TV-inhoud binnekort te sien
Diegene wat altyd op soek is na ʼn bietjie Afrikaanse kykstof kan gerus hul ore spits.
‘OME!’: En die derde soen gaan aan …
Die nuus oor hul soen is tydens die jongste episode se perskonferensie, waar joernaliste van regoor die land Brendan en die meisies met vrae kon peper, gedeel.
Glansryke Kruger-hotel wen gesogte prys
Babylonstoren is as die beste hotel van die jaar aangewys, terwyl die Mount Nelson-hotel as die beste erfenishotel gekies is.
Video: Oom olifant, jou reusedier!
In ʼn ander video wat vanuit ʼn ander trokkie geneem is, kan gehoor word hoe die gids skree en geheel en al uit sy stoel gelig word soos wat die olifant die trokkie oplig.
Is dié Brit dalk die volgende James Bond?
Daar word weer gegis en gegons oor wie die eerste treë as die nuwe James Bond gaan gee.
97-jarige ystervrou pak glykabel ʼn tweede keer aan
Sy het hierdie rit aangepak as ʼn dankbetuiging aan die Here vir haar gesondheid.