Die vrede op die Uitzicht-wildsplaas is versteur met die opwagting van twee nuwe meisies.
Alles deur die skrywer Mizanne Hattingh
Luister: Niks keer ‘Die Brug’ se Iana
Sy erken dat sy geskok was toe Robert, wat uiteindelik as wenner oor die brug gestap het, besluit het om eerder nie sy wengeld met die res van die deelnemers te deel nie.
Edwin ‘tuis’ op verhoog, voor én agter kamera
“Die lekkerste projekte is daardie wat grensverskuiwend is, sonder dat dit bedoel was om te wees.”
Resep: Sjokoladekolwyntjies
Hierdie maklike eierlose sjokoladekolwyntjies is presies wat jy nodig het.
Resep: Kaas-en-ham-muffins
Geurige muffins vir Sondagaand én die kosblik.
Grimering vorm deel van selfuitdrukking, kreatiwiteit
Maroela Media het by ʼn grimeerkenner aangeklop vir raad oor tienermeisies wat graag met grimering wil begin eksperimenteer.
Resep: Texas-styl speseryneute
Probeer iets nuuts met hierdie speseryneute.
Gewigsverlies: Kom deel in my persoonlike reis
Van maer tot middelmatig, en uiteindelik oorgewig – die wipwa-rit waarop ek my liggaam die afgelope vyf jaar gesit het, is byna te oorweldigend om aan te dink, maar ek weet baie vroue kan daarmee assosieer.
Babanuus vir Riaan Benadé en kie
Drie bekendes het bekendgemaak dat hul gesinne gaan uitbrei.
Resep: Skelvis met pruimedante en kaassous
Gebruik hierdie unieke resep vir ʼn smullekker ete.
Gesin vier 10 jaar oue wonderwerk wat seun red
Vandag, 10 jaar nadat Nuwan by die dood omgedraai het, is hy ʼn opgewekte seun wat hom nie laat afskrik van ʼn uitdaging nie.
Hollywood: ‘That ’70’s Show’-verkragter borgtog geweier; babanuus vir twee sterre
Jenna het die nuus op Instagram bekendgemaak en geskryf: “Dink jy as ek Steve elke aand dwing om vir my te sing, dat ons baba sy stem gaan kry?”
Resep-video: Pizzabrood
Is jy lus vir pizza, maar nie lus om uit te eet nie? Maak sommer hierdie pizzabrood by die huis.
ʼn Klapsoen, en twee word trekpas gegee in ‘OME!’
Brendan Peyper is ʼn paar treë nader aan liefde nadat hy besluit het om nie een nie, maar twee dames huis toe te stuur. Moenie hier lees as jy nog nie die jongste episode van “Op my eish!” gekyk het nie!
Pak daardie skoolkosblik reg
Hier is ʼn paar brokkies raad vir ouers oor hoe om ʼn ideale skoolkosblik te pak.
Kleindorpie-duo maak hartsmusiek
Elkeen het reeds deur diep persoonlike waters geworstel voordat hulle vriende geword het, iets wat hulle vandag beskou as die rede waarom hulle so lekker saamwerk.
Kosblik-idees vir jou tiener
Jou kinders mag dalk nog in hul laerskooldae van treintjievormige toebroodjies gehou het, maar wat op dees aarde pak ʼn mens in ʼn tiener se kosblik?
Kosblik-idees vir jou kleuter
Om ʼn kosblik vir jou kleinding te pak, kan beslis ʼn uitdaging wees. Hier is idees om daardie uitdaging net ʼn klein bietjie makliker te maak.
Luister: Kenner sê dít is waarom lees belangrik is
In dié reeks werp sy lig op onderwerpe soos eksamen, luisterboeke, struikelblokke, uitdagings en oplossings vir leesprobleme.
Vyf kosblik-idees vir jong werkendes
Maak een van dié vyf gerieflike geregte om tydens jou etensuur by jou eerste werk te geniet.